× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 1 month ago #102576 by Cornel
O ja nee Ansa van die sinus praat ek nie eers nie.....ek voel permanent TOE!!!!!!!!!!! Ek lei vreeslik aan sinussitis.......ek het omtrent permanent 'n neus wat jeuk en toe is! En as ons in die SA is dan is dit eers erg,hier gaan ek darem nog so paar dae sonder neusproei maar ai in die SA moet ek omtrent elke dag spuit!

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #102565 by Ansa_S
More Cornel en Ankia

Hexy my oc tender ook om gefire te word, sy brou so dis net nie waar nie, sy het so mooi gewerk die vakansie toe ek by die huis was maar nou ai...ek dink sy drink!

Cornel die stof maak my gedaan, wens ook dit wil nou bietjie hier reen dat die sinus net bietjie kan opklaar en mens se kar net langer kan skoon bly as 2 dae!

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #102559 by Goggatjies
Goeie More Cornel
Dit moet hier ook nou bietjie reen
Sodat ons neuse kan oop

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #102555 by Goggatjies
Goeie More

Ansa sterkte met die naargeid en die hug van die toilet, ek weet hoe jy voel, en ek het gebrul tot die dag wat ek geboorte gegee het.

More Hexy, die OC's maak mens mal.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #102553 by Cornel
Goeie more dames!

Hexy moenie worry jy en jou 2 babies is in veilige hande!!!!!

Ansa,so jammer oor die naarheid jong! Hoop dit gaan sommer gou gou oor!

Hier is nie veel nuus van my kant af nie!

So almal van julle moet 'n baie lekker dag he.........wens die wind wil nou ophou waai en die reen moet nou begin! Hoop net nie ons begin dan sukkel met die internet nie!

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #102549 by sexy~hexy
My OC het haarself sopas gefire...sy het nie opgedaag nie en toe ek bel tel iemand anders op en se sy is baie siek, haar rug is baie seer. WTF?? Ek vra nou kan sy my nie eens laat weet nie, en sy moet maar nie weer terugkom nie :angry:

En daai huis van ons lyk of 'n orkaan daardeur is....waar kry ek nou iemand SUG

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #102532 by sexy~hexy
Ansa, jy laat dink my so aan die girls in die movies wat so oor die toilet hang wanneer hulle swanger is :D Kan my net picture met manlief wat jou rug vryf hehehehe. Sterkte jong, en mag dit sommer gou beter word!! The joys of being pregnant ;)

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account