× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

14 years 4 months ago #223835 by Snoekie
Hi Nadsmeiring,

Dankie, Ek sal Kloof bel. Ek het ook Wilgers gekontak. Ek kan daar afspraak kry by DRs Vrey en Niemandt. Het enige van julle al van hulle gehoor. Ek het hulle op die net opgesoek en kry nie enige klagtes oor hulle nie, lees net goeie dinge. So ek gaan maar eers hoe hulle is. Ek is maar baie onseker en mis skielik my Gynie VREESLIK baie!

Me: 30
DH: 32
TTC: Since August 2010
Sept '11 50mg Fertomid: 1 Follicle BFN
Oct '11 50mg Fertomid: No follicles
Nov '11 100mg Fertomid: No Follicles
Dec '11 150mg Fertomid: No Follicles 46 day cycle
Feb '12 Femara and Glucophage: OV'ed BFN
March '12 Femara and Glucophage: OV'ed BFN
April '12 Femara and Glucophage: BFP!!!!
21 Jan 2013 Birth of my little girl, Anja.

Jan 2014: Informaly starting to try for nr 2. No Medication... Just enjoying the journey for now.

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 4 months ago #223833 by Blommie
Nads - fx dat jy daai BFP binne kort gaan kry

Snoekie - ek ken nie die dr's daar nie. Ek is by femina. was ook al by dr Roodt by Unitas, hy is 'n nice dr

Ruby - Volgende jaar met moedersdag het jy ook 'n baba in die huis

Ek hoop ook dit het ons goed gedoen. Het nie so baie huiswerk gedoen soos wat ons veronderstel is nie. Net Vrydag oggend en Sondag oggend. So ons sal maar vanaand weer. Hoop dit is genoeg fx

[link=http://lilypie.com] [/link]
File Attachment:

[link=http://daisypath.com] [/link]
File Attachment:

My Ovulation Chart


File Attachment:



[link=http://lilypie.com] [/link]

ttc since: Jan 2011
June 2011 - December 2011: Progesteroon behandeling
Jan 2012 - June 2012 - Clomid 100g
June 2012: ML SA toets alles reg
Aug 2012 - Lap - Alles skoon
Sep 2012 BFP 13dpo
Sep 2012 - Miskraam
Oct 2012 - BFP 13dpo

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 4 months ago #223832 by CheriseF
Yay Nads!!

Bly oor jou twee follies :woohoo: hoe groot is hulle?

Ek weet sommer alles sal goed gaan.

Ons doen al lank medicated cycles by Dr Pentz maar ek was mos swanger en in Januarie 'n miskraam gehad so toe doen ons not 'n medicated cycle.. ons timing is bietjie sleg met BD elke keer.


Part of the message is hidden for the guests. Please log in or register to see it.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 4 months ago #223831 by nadsmeiring
More dames,

Blommie - Eks bly julle naweek was so lekker, ons bid dat die wegbreek vir julle daai BFP gaan bring!

Ruby - Ek weet wat jy se oor moedersdag, maar toemaar, volgende jaar is ons almal ook moeders dan vuur ons ook daai spesiale dag saam ons pragtige baba's! Hoe lank probeer julle nou al op die meds, ek dink na 3 maande is dit maar goed om aan te beweeg na die volgende stap, baie sterkte met die IUI, ek bid dat julle sommer met julle 1ste probeer slag daai BFP sal kry!

Snoekie - Ek is by Kloof hospitaal, dit is regtig n baie goeie hospitaal, my FS is Dr Pentz hoekom bel jy nie hulle kantoor en vra wie is die Gynie daar nie!

AFM - Daar is n HELE klomp follies maar net 2 aan die linker kant wat groot genoeg is :S , ek moet vannaand om 8:00 trigger met Ovidrel en dan is my IUI geskeduleer vir 12:00 woensdag.ek is vreeslik baie opgewonde :woohoo: en kan nie meer wag nie, ek bid net dat na woensdag dit die einde van ons TTC reis sal wees.

Lekker daggie almal!! :heart: :heart: :heart:

Trying naturally for over 5 years.
Retroverted Uterus
June 2011 - Laparoscopy and Historoscopy
Trying naturally again for 6 months - NOTHING but BFN
Feb 2012 - 50mg Fertomid (2 nice follies) - BFN
March 2012 - 50 mg Fertomid (2 nice follies) - BFN
April 2012 - 50mg Fertomid and ovidrel (2 nice follies) - BFN
May 2012 - 50mg Fertomid, Menopur, Ovidrel and IUI - Praying for a BFP
14 May 2012 - 2 nice follies on left side, Ovidrel shot 8:00 pm and IUI scheduled for 16 May 2012 - BFN
June 2012 - 50mg Fertomid, Gonal-F and Ovidrel, IUI #2
14 June 2012 - IUI #2 - BFP 28 Junie 2012

[img]...[/img] Make a pregnancy...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 4 months ago #223828 by Snoekie
More Dames,

Ek is sommer lekker huilerig vandag.

Ek moet gynie kry in Pretoria Oos area. het nou al met paar mense gepraat, hulle se ek moet wegbly van Pretoria Oos hospitaal, dat ek moet Wilgers of Kloof toe gaan. Ek weet nie waar om te begin nie. Ansa-hulle het Roodt by Unitas voorgestel, maar dit is te ver van ons af.
Is daar nog van julle wat in die area woon en ondervinding het met dokters hier. Ek voel heel verlore...

Blommie,
Ek is baie bly dat julle die kamp naweek geniet het. Miskien is die naweek presies wat jy nodig gehad het om jou BFP te kry.

Nadsmeiring,
Laat weet ons hoe dit gegaan het met jou FS afspraak... Hoop hulle het ook lekker vet Follies gesien!

Hoop alml het 'n wonderlike daggie verder.

Me: 30
DH: 32
TTC: Since August 2010
Sept '11 50mg Fertomid: 1 Follicle BFN
Oct '11 50mg Fertomid: No follicles
Nov '11 100mg Fertomid: No Follicles
Dec '11 150mg Fertomid: No Follicles 46 day cycle
Feb '12 Femara and Glucophage: OV'ed BFN
March '12 Femara and Glucophage: OV'ed BFN
April '12 Femara and Glucophage: BFP!!!!
21 Jan 2013 Birth of my little girl, Anja.

Jan 2014: Informaly starting to try for nr 2. No Medication... Just enjoying the journey for now.

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 4 months ago #223827 by CheriseF
Hallo almal :heart:

Snoekie.. wow! Dis amazing.. ek is so bly vir jou! Jy gee beslis ons pcos mense baie hoop. Ek gaan sommer weer bietjie terug lees oor jou storie

Blommie, hoe was die kamp?

Nadsmeiring - hoe lyk daai follies?

Moedersdag was moeilik maar hoop die wat al moeders is het 'n mooi dag gehad.
Ek en DH het besluit ons gaan ons eerste IUI doen. Ons doen altyd goed op die meds maar ons timing is altyd af (as gevolg van sy werk). So darem met IUI is mens se kanse beter.

Mag julle 'n wonderlike week he!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 4 months ago #223823 by Blommie
More dames

Nads - laat weet hoe was die afspraak by die FS

Hallo al die ander

Ons kamp naweek was vreeslik lekker.

Het Saterdag my +opk gekry (lyn sommer amper pers) . Maar FF tel nie Ov op met my temps nie. Dink dit was die min slaap, want ons het nie een aand voor 2 in die bed gekom nie. Gaan vrydag vir my progesteroon toets. Hoop dit is weer so mooi telling soos verlede maand.

Julle moet 'n wonderlike dag he

[link=http://lilypie.com] [/link]
File Attachment:

[link=http://daisypath.com] [/link]
File Attachment:

My Ovulation Chart


File Attachment:



[link=http://lilypie.com] [/link]

ttc since: Jan 2011
June 2011 - December 2011: Progesteroon behandeling
Jan 2012 - June 2012 - Clomid 100g
June 2012: ML SA toets alles reg
Aug 2012 - Lap - Alles skoon
Sep 2012 BFP 13dpo
Sep 2012 - Miskraam
Oct 2012 - BFP 13dpo

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account