× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

14 years 4 months ago #223766 by Zarah
Snoekie!!! :woohoo: Ek het n gevoel gehad dis jou maand!!! Geluk!! I love positive stories!! Nou het ek sommer BAIE hoop!

Zettie, ek het gister aand vir my niggie gevra vir kontak besonderhede vir acupuncture. Ek wag vir haar om te laat weet.
Ek gaan vlg Donderdag Gynae toe en sal by hom hoor vir verwysing na Dr Slabbert.
Ek is CD4 en oppad om my 100mg Fertomid te gaan koop.

Lekker dag en naweek dames!

En Snoekie, my cycle partner, ek gaan jou mis maar ek is oorsteld van blydskap!

Me: 41 (Endometriosis stage 4 & Fibroids)
DH: 36

TTC since Nov 2011

Laps: Aug 2011, July 2012, Jan 2013 & Feb 2017
Myomectomy: May 2018
Lots of timed cycles with clomid & progesterone = BFN
IUI 1: May 2013 = BFN
IUI 2: June 2013 = BFN
IVF 1: Aug 2013 (Clomid, Menopur 4ER & 3ET) = BFN
IVF 2: Feb 2014 (Clomid, Menopur 3ER & Nothing to transfer) = Cancelled Cycle
IVF 3: May 2014 (GonalF, Menopur 1ER & 1 very slow divider ET) = BFN
IVF 4: September 2014 = BFN
IVF 5: October 2015 = BFN

THE END..not yet

IVF 6: October 2018 = BFP (2 miracles on board) Our boys were born sleeping at 21 weeks.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 4 months ago #223765 by Lynkie
Snoekie :woohoo: Baie, baie geluk - ek hoop jy het 'n gesonde swangerskap!!! Baie bly vir julle :)

2008 - Blighted Ovum, D&C
2009 - 6 cycles 50mg Clomid = BFN
2010 Aug - 1 cycle 100mg Fertomid = BFP
Baby girl born (28 weeks) on 4 Feb 2011 premature, died 8 Feb 2011
2011 Aug - 100mg Fertomid = BFN
2011 Sept & Dec - 100mg Fertomid & Ovidrel = BFN
2012 Feb - IVF # 1 = BFN
2012 Mrt - Fertomid, Accupuncture = BFN
2012 May - Low AMH = 0.16, - DHEA for 7 months. AMH improved = 0.2
2012 Oct/Nov - IVF # 2 = BFN
2013 Mrt - IVF # 3 Started stimming, Follies stopped growing ....cancelled
2013 May - Dec Various medicated cycles ... all BFN AMH Level : 0.53 2014 Jan - IVF # 4 = BFN

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 4 months ago #223763 by zettie
:woohoo: :woohoo:

Baie geluk Snoekie dit is wonderlike nuus ek is so bly vir jou :woohoo:

Me: 31. PCOS. DH: 35.

13/10/2014 BETA 19
15/10/2014 BETA 69
23/10/2014 BETA 4048

EDD 22 JUNE

File Attachment:
Make a pregnancy ticker

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 4 months ago #223762 by Snoekie
Hi Zettie,
Ek hoop jy kom reg met jou gynie en jou nuwe FS! En dat dit vir jou daai BFP bring.
Vir jou en Zarah!!

Aan al die Dames,
Ek gaan steeds hier gesels, want ek kan nie my week in dink sonder julle daarin nie, julle het my deur baie donker en moeilike tye opgetel an gedra, Julle is sulke kosbare vriendinne vir my en ek Bid dat elkeen hier ook so geseen sal wees met die wonderwerk van 'n baba'tjie.

En ek hoop ook dat my sukses storie ook weer hoop sal bring aan ander met PCOS/ insulien weerstandigheid, ens.

Baie lief vir julle almal.

Me: 30
DH: 32
TTC: Since August 2010
Sept '11 50mg Fertomid: 1 Follicle BFN
Oct '11 50mg Fertomid: No follicles
Nov '11 100mg Fertomid: No Follicles
Dec '11 150mg Fertomid: No Follicles 46 day cycle
Feb '12 Femara and Glucophage: OV'ed BFN
March '12 Femara and Glucophage: OV'ed BFN
April '12 Femara and Glucophage: BFP!!!!
21 Jan 2013 Birth of my little girl, Anja.

Jan 2014: Informaly starting to try for nr 2. No Medication... Just enjoying the journey for now.

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 4 months ago #223760 by zettie
Hallo julle

Ek was vanoggend by gynie :)

Is reg vir die maand.

Provera ,Inofolic, Metformen en Fertomid

Zarah het vir ons `n FS gekry naby aan ons DR. D Slabbert 021-9305045 by Panorama Hospitaal my gynie het hom voorgestel sy sê hy is baie goed. Hy het by Vincent palotti gewerk en is nou op sy eie.

Ek gaan ook die maand weer gaan vir accupunture dit is my laaste maand by die gynie as dit nie werk gaan ek na die nuwe FS gaan op aanbeveeling van my gynie.

Me: 31. PCOS. DH: 35.

13/10/2014 BETA 19
15/10/2014 BETA 69
23/10/2014 BETA 4048

EDD 22 JUNE

File Attachment:
Make a pregnancy ticker

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 4 months ago - 14 years 4 months ago #223759 by Snoekie
Goeie more Dames,
Ai ek voel nou baie sleg, ek wou al gistyer met julle kom gesels, maar kon net nie by internet kom nie en my oggend is woes besig.

Wel ek is nou aan die einde van my TTC journey, en ek is baie opgewonde om vir julle te se na byna twee jaar van baie huil, pille drink, hoop en bid het ek gister oggend 05:00 HPT gedoen, en....



Was Gister oggend toe ook sommer dadelik vir bloods, telling is 125. en dokter se volgens my kalender en charting is ek nou 4 en half weke swanger. :woohoo:

En dit op die maand wat ons NET die aand NA OV geBD het. Die Here is werlik amazing, en het net gewys wanneer jy werlik dink daar is GEEN manier dat dit kan gebeur nie, dan kom Hy en verras jou.

Alles is nog Baie onwerlik, behalwe dat my (.)(.) BAIE seer is, so en so dat ek nie eers kon slaap nie, aangesien ek eintlik op my maag le en slaap, Sal daai gewoonte maar moet afleer!

Me: 30
DH: 32
TTC: Since August 2010
Sept '11 50mg Fertomid: 1 Follicle BFN
Oct '11 50mg Fertomid: No follicles
Nov '11 100mg Fertomid: No Follicles
Dec '11 150mg Fertomid: No Follicles 46 day cycle
Feb '12 Femara and Glucophage: OV'ed BFN
March '12 Femara and Glucophage: OV'ed BFN
April '12 Femara and Glucophage: BFP!!!!
21 Jan 2013 Birth of my little girl, Anja.

Jan 2014: Informaly starting to try for nr 2. No Medication... Just enjoying the journey for now.

File Attachment:
Attachments:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 4 months ago #223748 by Hopeful
Hi Daar Almal,

Zettie Sterkte (((HUGS)))

Zahra sorry oor AF :(

Blommie, well kom ons hoop die vas lug wane julle kamp doen die ding.

Jooste stree ons dan maar vir AF om te kom en nou nie jou planne te beref nie?

Lynkie hoe gaan dit?

Klippie dit is great om van jou te hoor geniet die breek en soos Lynkie se July Aug is om die draai :woohoo:

AFM: My suster het gestraand haar baba suentjie gehaad die eerste klein kind aan ons kand van die familie so daar is groot opgewondeneid. Boetie het nou well n week vroeg gekom so haar DH kon nie daar wees nie maar hy het dam vandag in vlieg :) sy is sommer klaar by die huis ( sy bly in Engeland so dit werk seker maar anders daai kand ) Ek is n vreeslike trotse Tannie vandag en smile net van oor tot oor :laugh:

Okay dan julle lekker daggie

Me: 26
DH: 30 ( Low SA )
TTC #1 since March 2010

IVF ( ICSI ) #1 23 May - 6 Follies
29 May - ER 6 eggies, 4 good size 1 small and 1 premature
30 May - 5 fertilized
03 June - Day 5 Transfer 2 x Blast ( 1 Grade 5 and one Grade 4 )
13 June - Beta Test 116 BFP!!!!!!
First Scan - 1st of July @ 6w3d Only one but we are very excited for our little Broodjie!!!!!
Second Scan - 8th of August @ 11w6d Got the shock of our lives to see not one but two little healthy babies in there!!!!!!!


File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account