Part of the message is hidden for the guests. Please log in or register to see it.Liewe Strikkie, my vriendin. My hartjie is so seer vir jou!!! ek wens ek kon enige iets se om jou beter te laat voel. Ek wens ekt geweet hoekom Liewe Jesus nie elke ttc journey positief einding nie!!! ai my vriendin. Kyk asb mooi na jouself. En ja, jou huwelik is verseker die heel belangrikste!! Doen wat jy moet. Ek stem wel saam met Jooste, gaan sien asb nogsteeds die fs, en hoor net wat hy te se het. Anders gaan mens seker altyd wonder. Ek sal ekstra aan jou dink. Baie Baie sterkte
Part of the message is hidden for the guests. Please log in or register to see it.
Liewe Lynkie en Klip, ek dink baie aan jul ook. Baie baie baie liefde vir jul!!
Jooste.. sjoe vriendin, eks nou eintlik so so so opgewonde hier waar ek sit... Ja Ja Ja ek weet dis groot moontlikheid dat dit net jou hormone is wat so so so deurmekaar is van al die meds MAAR dan is daar tog ook 'n kans!!!!! OE ek hou so styf duim vas... Onthou ekke het gaan oceans hol en als en geen tekens gehad

!! ag sal dit nou nie net wonderlik wees nie.... Ek weet presies, mens kan nie waag om opgewonde te wees nie, maar nogtans daar is darem so klein kansie. Sterkte vriendin, en laat weet asb, ek sou sommer dadelik vir bloods gegaan het, dan het jy tellings en weet soveel meer al is dit negatief.
Hopeful, bly jul vakansie was so lekker, ons was jaar gelede daar en oe dit was heerlik. Ek wil so graag weer biki gaan

Hoe gaan met jul prosedures? en het jy nie iets van werk gepraat nie?
Ek so 10 wekies die week.
Al die ander girlies. Bly positief en he 'n vreeslike lekker aandjie, more ampertjies naweek!!!