× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

14 years 4 months ago #223908 by Strik*kie
Hallo julle

Nadia, baie geluk met jo BFP, hoop jy ht wonderlike 9 mnde en dat als goed sal gaan.

Jooste, geniet die kamp en rus lekker uit. :)

Feetjie, jy is vreeslik skaars, bly dit gaan nog goed.


Part of the message is hidden for the guests. Please log in or register to see it.


:heart:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 4 months ago #223885 by joo~ste
WONDERLIK om so in te log en sommer TWEE BFP te sien.

GELUK Nadia en Snoekie!!!!! :laugh: :laugh: :woohoo: :woohoo:

Ek is baie bly vir julle 2. Moet nie nou nie verdwyn nie...gehoor! Julle moet gereeld kom chat.

Feetjie: Hoe ver is jy nou? Jy's darem ook erg skaars.

AFM:
Nie veel nuus die kant. Maak reg om te gaan kamp op Woensdag en kan nie wag nie.

Me:40/DH:39
TTC#1 =3yr2m
TTC#2 =3m
TTC#3 =2yr

Journey started: May 2009 (Gr II Endo)
Total cycles TTC: 64
Clomid/Femara/Inject cycles: 20
IUI: 2
IVF: 1
Lap/Hyst: 4
Miomect: 1
Polipect: 1
D&E: 2
Missed MC: 2
Chem Pg: 4

File Attachment:
File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 4 months ago #223882 by Feetjie
Goeie middag al jul wonderlike dames

Sjoe die bfp's rol nou omtrent in, baie baie geluk snoekie en nadia.

Snoekie,,, ek verstaan wat jy se om regte gyne te kry. ons bly 4000km van pretoria, maar ek gaan ook maar pretoria toe gaan. My skoonma hulle woon naby wilgers, my skoonsus haar 2 kleintjies nou onlangs daar gehad en hul net vol lof oor hospitaal. Laaste seuntjie was te vroeg gebore en amper maand in icu, weereens se dit was onverbeterlik. Ek self hou baie van Kloof, maar my skoonma het baie met hospitale te doen en sy se wilgers is biki beter, kloof se neunatel nog nie by wilgers. So ons het ook op Wilgers besluit. ek was by dr Constantinides, HULLE se :-) hy die beste, maar sjoe hy so besig, afspraak 4uur het hom eers 7uur gesien, en hul se dit gaan altyd so. Ek was lank lank lank gelede by stegman, maar sal hom nie aanbeveel. Ek het van Vrey en Niemand gehoor en gelees, want hul doen ook infertility maar dis ongelukkig al wat ek weet. Baie baie sterkte met al die keuses. Ons gaan nou maar vir eers by constantinides bly en kyk hoe dit gaan. Ek gaan wel die 12 weke sonar by fetal assessment centre by Pta OOs doen, hul se dis ongelooflik!! jy kan dit gerus oorweeg.

AL die ander girls, jammer ek was so stil. Dink so baie aan julle!! en weet ek bid dat elkeen van jul sommer gou jul bfp's sal kry.

Hopeful, hoe gaan dit? Ek hoop jul vakansie was wonderlik?

Sterkte Zettie.

Ruby ek hoop dat jy vlg jaar ook moedersdag 'n mammatjie sal wees.

Jooste, klip, Hexy en slak>>>>> ek dink so baie aan jul!!!!! sterkte girls!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 4 months ago #223846 by Snoekie
Nadia,

:woohoo: :woohoo: :woohoo:

Baie geluk met jou BFP!!! Mag jy gesonde swangerskap he wat voorle.
Hoe ver is jy nou.
Ek is nou so amper 5 weke.

Me: 30
DH: 32
TTC: Since August 2010
Sept '11 50mg Fertomid: 1 Follicle BFN
Oct '11 50mg Fertomid: No follicles
Nov '11 100mg Fertomid: No Follicles
Dec '11 150mg Fertomid: No Follicles 46 day cycle
Feb '12 Femara and Glucophage: OV'ed BFN
March '12 Femara and Glucophage: OV'ed BFN
April '12 Femara and Glucophage: BFP!!!!
21 Jan 2013 Birth of my little girl, Anja.

Jan 2014: Informaly starting to try for nr 2. No Medication... Just enjoying the journey for now.

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 4 months ago #223842 by Blommie
Nadia - baie geluk, mag jy 'n gesonde swangerskap he

Zarah - sterkte met die heks

[link=http://lilypie.com] [/link]
File Attachment:

[link=http://daisypath.com] [/link]
File Attachment:

My Ovulation Chart


File Attachment:



[link=http://lilypie.com] [/link]

ttc since: Jan 2011
June 2011 - December 2011: Progesteroon behandeling
Jan 2012 - June 2012 - Clomid 100g
June 2012: ML SA toets alles reg
Aug 2012 - Lap - Alles skoon
Sep 2012 BFP 13dpo
Sep 2012 - Miskraam
Oct 2012 - BFP 13dpo

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 4 months ago #223841 by Zarah
More Dames
EK is bly om te hoor almal het n lekker naweek gehad.
Snoekie, ek hoop jy kry n gynie met wie jy gemaklik en happy gaan wees.
Nads, ek weet sommer jy en Blommie is next!
Ruby, laat weet hoe dit met die IUI planne gaan.

AFM, ek het n naweek uit die hel gehad met AF. DIt is vreeslik seer en swaar na my LAP in Aug. Dit is veronderstel om beter te wees na die endo verwyder is, maar dit is 100 keer erger. Ek moes gister aand elke 30minute change. Lyk darem vandag dit is minder. Ek is seker daar is iets nie reg nie.

Lekker dag verder dames

Me: 41 (Endometriosis stage 4 & Fibroids)
DH: 36

TTC since Nov 2011

Laps: Aug 2011, July 2012, Jan 2013 & Feb 2017
Myomectomy: May 2018
Lots of timed cycles with clomid & progesterone = BFN
IUI 1: May 2013 = BFN
IUI 2: June 2013 = BFN
IVF 1: Aug 2013 (Clomid, Menopur 4ER & 3ET) = BFN
IVF 2: Feb 2014 (Clomid, Menopur 3ER & Nothing to transfer) = Cancelled Cycle
IVF 3: May 2014 (GonalF, Menopur 1ER & 1 very slow divider ET) = BFN
IVF 4: September 2014 = BFN
IVF 5: October 2015 = BFN

THE END..not yet

IVF 6: October 2018 = BFP (2 miracles on board) Our boys were born sleeping at 21 weeks.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 4 months ago #223840 by NadiaSteenkamp
Hallo Ladies

Het my BFP donderdag gekry! En my bloedtoest vrydag gedoen, telling was 738.
Baie geluk aan almal wat ook hulle (+) gekry het!!! -EXITING TIMES AHEAD FOR US-

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account