× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

14 years 4 months ago #223802 by nadsmeiring
Hallo almal,

So ek sien Maandag oggend 7:00 my FS, hopenlik het ek sommer baie vet follies en kan ons die IUI Dins/Woens doen, ek sal kom post sodra ek klaar by hom was!

Blommie - Julle moet n baie lekker naweek he, en wees veilig!

Al die ander, wat okal julle die naweek moet doen, sterkte en geniet dit!

Lekker naweek meisies!

Trying naturally for over 5 years.
Retroverted Uterus
June 2011 - Laparoscopy and Historoscopy
Trying naturally again for 6 months - NOTHING but BFN
Feb 2012 - 50mg Fertomid (2 nice follies) - BFN
March 2012 - 50 mg Fertomid (2 nice follies) - BFN
April 2012 - 50mg Fertomid and ovidrel (2 nice follies) - BFN
May 2012 - 50mg Fertomid, Menopur, Ovidrel and IUI - Praying for a BFP
14 May 2012 - 2 nice follies on left side, Ovidrel shot 8:00 pm and IUI scheduled for 16 May 2012 - BFN
June 2012 - 50mg Fertomid, Gonal-F and Ovidrel, IUI #2
14 June 2012 - IUI #2 - BFP 28 Junie 2012

[img]...[/img] Make a pregnancy...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 4 months ago #223793 by Blommie
hallloo dames

Snoekie - dit is wonderlike nuus.

Zettie - fx dat jy die cycle jou BFP kry

Strikkie - jy moet nie so skaars wees nie.


AFM: Ons gaan mos bietjie kamp die naweek, Manlief is reeds by die kamp plek en kamp is opgeslaan. Nou moet ek net vir Evan gaan haal dan kan ons gaan ontspan.
Is vandag CD17, nog nie 'n positief opk gekry nie. Maar dink dit sal more of sondag wees.

Julle moet almal 'n wonderlike naweek he

Die wat moet BD doen dit met oorgawe, die wat wag om te toets sterkte

[link=http://lilypie.com] [/link]
File Attachment:

[link=http://daisypath.com] [/link]
File Attachment:

My Ovulation Chart


File Attachment:



[link=http://lilypie.com] [/link]

ttc since: Jan 2011
June 2011 - December 2011: Progesteroon behandeling
Jan 2012 - June 2012 - Clomid 100g
June 2012: ML SA toets alles reg
Aug 2012 - Lap - Alles skoon
Sep 2012 BFP 13dpo
Sep 2012 - Miskraam
Oct 2012 - BFP 13dpo

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 4 months ago #223786 by Strik*kie
Hi girls

Sjoe, ek is bly om in te log en te sien hier is goeie nuus!!!!! :woohoo: Snoekie, baie baie geluk, dis wonderlik!!!!!

Klipster, bly jy het ook darem kom inloer ;) ons "oues" is bietjie stil :lol:

Lynkie, ek is jammer oor jou nuus, maar moenie moed verloor nie. Ons bid en hou net aan hoop en vertrou.

Jooste, hoe gaan dit? Klink of jy die break geniet??

Hopeful, een van die daggies gaan jy sommer goeie nuus kry, fxfxfx dis vinnig!!

Zarah, ek weet nie of ek al gese het welkom nie :blush: was so lanklaas hier.

Zettie, hoe gaan dit?

Dis darem heeltemal te stil hierso. :( Ek mis die ou regulars wat verdwyn het, maar is bly hier is darem nog nuwes wat bykom.
Slakkie en Hexy waar is julle?????

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 4 months ago #223778 by nadsmeiring
Snoekie

:woohoo: :woohoo: :woohoo: :woohoo: :woohoo: :woohoo:

WOW, dis wonderlike nuus, BAIE BAIE BAIE geluk, ek wens jou net die beste toe vir die toekoms en mag jy wonderlike en gesonde swangerskap en baba he!!

Jy moet ons alles kom vertel!! :heart:

Lekker daggie!

Trying naturally for over 5 years.
Retroverted Uterus
June 2011 - Laparoscopy and Historoscopy
Trying naturally again for 6 months - NOTHING but BFN
Feb 2012 - 50mg Fertomid (2 nice follies) - BFN
March 2012 - 50 mg Fertomid (2 nice follies) - BFN
April 2012 - 50mg Fertomid and ovidrel (2 nice follies) - BFN
May 2012 - 50mg Fertomid, Menopur, Ovidrel and IUI - Praying for a BFP
14 May 2012 - 2 nice follies on left side, Ovidrel shot 8:00 pm and IUI scheduled for 16 May 2012 - BFN
June 2012 - 50mg Fertomid, Gonal-F and Ovidrel, IUI #2
14 June 2012 - IUI #2 - BFP 28 Junie 2012

[img]...[/img] Make a pregnancy...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 4 months ago #223777 by Hopeful
Hi Snoekie,

DIT IS AMAZING BAIE GELUK JONG!!!!! ja nee jy mag ons nie nou los nie ons will alles weet. Sterkte met dit wat voor le dit gaan wonderluk wees :kiss:

Me: 26
DH: 30 ( Low SA )
TTC #1 since March 2010

IVF ( ICSI ) #1 23 May - 6 Follies
29 May - ER 6 eggies, 4 good size 1 small and 1 premature
30 May - 5 fertilized
03 June - Day 5 Transfer 2 x Blast ( 1 Grade 5 and one Grade 4 )
13 June - Beta Test 116 BFP!!!!!!
First Scan - 1st of July @ 6w3d Only one but we are very excited for our little Broodjie!!!!!
Second Scan - 8th of August @ 11w6d Got the shock of our lives to see not one but two little healthy babies in there!!!!!!!


File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 4 months ago #223769 by Zarah
Dankie Zettie. Jy is n ongelooflike groot hulp! Jy het my nou al so baie gehelp, van koorspen tot pre-seed, etc! Dankie dankie dankie!!!

O ja, ek het more n date met my beste vriendin wat 29weke swanger is. Ek sien uit daarna want ek wil gelukkig wees vir haar en deel wees van haar seuntjie se lewe ten spyte van my eie "begeertes".

Me: 41 (Endometriosis stage 4 & Fibroids)
DH: 36

TTC since Nov 2011

Laps: Aug 2011, July 2012, Jan 2013 & Feb 2017
Myomectomy: May 2018
Lots of timed cycles with clomid & progesterone = BFN
IUI 1: May 2013 = BFN
IUI 2: June 2013 = BFN
IVF 1: Aug 2013 (Clomid, Menopur 4ER & 3ET) = BFN
IVF 2: Feb 2014 (Clomid, Menopur 3ER & Nothing to transfer) = Cancelled Cycle
IVF 3: May 2014 (GonalF, Menopur 1ER & 1 very slow divider ET) = BFN
IVF 4: September 2014 = BFN
IVF 5: October 2015 = BFN

THE END..not yet

IVF 6: October 2018 = BFP (2 miracles on board) Our boys were born sleeping at 21 weeks.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 4 months ago #223767 by zettie
Zarah ek gaan in Durbanville by die Coble Walk plek se naam is TCM 021-9795756.

Me: 31. PCOS. DH: 35.

13/10/2014 BETA 19
15/10/2014 BETA 69
23/10/2014 BETA 4048

EDD 22 JUNE

File Attachment:
Make a pregnancy ticker

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account