× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

14 years 4 months ago #223683 by zettie
Bloed uitslae negatief :cry: maar het dit mos eintlik geweet.

So nou kan ek weer provera drink.

Me: 31. PCOS. DH: 35.

13/10/2014 BETA 19
15/10/2014 BETA 69
23/10/2014 BETA 4048

EDD 22 JUNE

File Attachment:
Make a pregnancy ticker

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 4 months ago #223679 by Blommie
Middag dames

Lynkie - my hart is so seer vir jou! Bid dat jy nog jou baba gaan kry!!!!!!

Zettie - laat weet my asb wat se die dr

Hopeful - fx vir daai nuwe werk

Jooste - hoe gaan dit by jou

By my nie veel nuus nie. Wag nog vir OV.
Ek babysit vandag my peetkind. Sy is te dierbaar vir woorde. Dit is lekker om pop te speel, maar dit maak my tog hartseer.

Julle moet 'n lekker daggie he

[link=http://lilypie.com] [/link]
File Attachment:

[link=http://daisypath.com] [/link]
File Attachment:

My Ovulation Chart


File Attachment:



[link=http://lilypie.com] [/link]

ttc since: Jan 2011
June 2011 - December 2011: Progesteroon behandeling
Jan 2012 - June 2012 - Clomid 100g
June 2012: ML SA toets alles reg
Aug 2012 - Lap - Alles skoon
Sep 2012 BFP 13dpo
Sep 2012 - Miskraam
Oct 2012 - BFP 13dpo
The following user(s) said Thank You: Lynkie

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 4 months ago #223666 by zettie
Zarah ek weet e of daar nog is nie maar ek gaan ook Vincent palotti toe hulle is veronderstel om die beste tewees.

Dit is baie nice daar al wat nie lekker is nie is dit is ver en verkeer niks lekker nie.
Ek is ook in Noordelike voorstede in Durbanville.

`n Mens moet by hulle vir sonar gaan van dan 12 af elke 2de dag tot jy Ovuleer elke oggend 7 uur so dit is voor ses se ry vir ons in die traffic.

Dit is ook nogal duur daar.

Me: 31. PCOS. DH: 35.

13/10/2014 BETA 19
15/10/2014 BETA 69
23/10/2014 BETA 4048

EDD 22 JUNE

File Attachment:
Make a pregnancy ticker

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 4 months ago #223663 by Zarah
Zettie, die gynae se Vincent Palotti is AL FS in WC! Is dit waar? Dis so ver! Ek is in noordelike voorstede

Me: 41 (Endometriosis stage 4 & Fibroids)
DH: 36

TTC since Nov 2011

Laps: Aug 2011, July 2012, Jan 2013 & Feb 2017
Myomectomy: May 2018
Lots of timed cycles with clomid & progesterone = BFN
IUI 1: May 2013 = BFN
IUI 2: June 2013 = BFN
IVF 1: Aug 2013 (Clomid, Menopur 4ER & 3ET) = BFN
IVF 2: Feb 2014 (Clomid, Menopur 3ER & Nothing to transfer) = Cancelled Cycle
IVF 3: May 2014 (GonalF, Menopur 1ER & 1 very slow divider ET) = BFN
IVF 4: September 2014 = BFN
IVF 5: October 2015 = BFN

THE END..not yet

IVF 6: October 2018 = BFP (2 miracles on board) Our boys were born sleeping at 21 weeks.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 4 months ago #223662 by Lynkie
Hopeful, sterkte met die werk, ek hou duim vas dat jy die ander aanbod kry!!! En ook met die gewag..... ;) hoop dat julle sommer gou goeie nuus sal kry.

Zettie, hou alles gekruis FXFX.

Zarah, my DH wou aanvanklik ook niks weet van FS nie, het my dood gesukkel om hom sover te kry om 'n SA te laat doen. Weet nie wat dit is met hulle nie....hulle vat net langer om te besef dat daar 'n probleem is en dit nie vanself gaan regkom nie.
Werk daaraan om hom te oorreed dat julle verdere hulp nodig het.... voordat dit te laat is. Sterkte. :) Ek weet dis nie maklik nie.

Snoekie, FXFX

2008 - Blighted Ovum, D&C
2009 - 6 cycles 50mg Clomid = BFN
2010 Aug - 1 cycle 100mg Fertomid = BFP
Baby girl born (28 weeks) on 4 Feb 2011 premature, died 8 Feb 2011
2011 Aug - 100mg Fertomid = BFN
2011 Sept & Dec - 100mg Fertomid & Ovidrel = BFN
2012 Feb - IVF # 1 = BFN
2012 Mrt - Fertomid, Accupuncture = BFN
2012 May - Low AMH = 0.16, - DHEA for 7 months. AMH improved = 0.2
2012 Oct/Nov - IVF # 2 = BFN
2013 Mrt - IVF # 3 Started stimming, Follies stopped growing ....cancelled
2013 May - Dec Various medicated cycles ... all BFN AMH Level : 0.53 2014 Jan - IVF # 4 = BFN

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 4 months ago #223659 by zettie
Ai Zarah sterkte jong ek voel ook soos jy.

Na watse Fs gaan julle gaan indien wel ??????????

Me: 31. PCOS. DH: 35.

13/10/2014 BETA 19
15/10/2014 BETA 69
23/10/2014 BETA 4048

EDD 22 JUNE

File Attachment:
Make a pregnancy ticker

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 4 months ago #223658 by Zarah
Dis lekker om van almal te hoor.

Snoekie, my gynae is nikswerd... ek hoop die FS sal na al die faktore kyk, soos die spotting, temps, etc en uitvind wats fout.

Ek en DH het gister n uitval gehad. Ek het voorheen gese hy wil niks weet van FS nie. Hy glo "dit gaan net gebeur"! Hoe op aarde?? As ek nie progesteroon drink nie, bloei ek na OV. Ek voel of ek doodgaan elke maand met AF!
Jammer ek !!!!!! Maar vandag is ek kwaad. Ek het sommer gese ek wil F-ol weet van babas meer nie! Ek gaan nie meer temp nie en F almal!! :swear:
Nou ja, vanoggend het ek maar weer ewe gedwee my temp geneem. Dis nog steeds bo die lyn, maar AF is hier...

Hierdie paadjie wat ons stap is nie ons keuse nie, maar God ag ons sterk genoeg om dit te stap. Sterkte almal met julle paadjies :heart:

Me: 41 (Endometriosis stage 4 & Fibroids)
DH: 36

TTC since Nov 2011

Laps: Aug 2011, July 2012, Jan 2013 & Feb 2017
Myomectomy: May 2018
Lots of timed cycles with clomid & progesterone = BFN
IUI 1: May 2013 = BFN
IUI 2: June 2013 = BFN
IVF 1: Aug 2013 (Clomid, Menopur 4ER & 3ET) = BFN
IVF 2: Feb 2014 (Clomid, Menopur 3ER & Nothing to transfer) = Cancelled Cycle
IVF 3: May 2014 (GonalF, Menopur 1ER & 1 very slow divider ET) = BFN
IVF 4: September 2014 = BFN
IVF 5: October 2015 = BFN

THE END..not yet

IVF 6: October 2018 = BFP (2 miracles on board) Our boys were born sleeping at 21 weeks.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account