× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 1 month ago #101577 by Driekie
hehe dankie Cornel!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #101572 by Cornel
:laugh: Regte tarzan se jane! Geniet dit baie Driekie!!!!!!! :laugh:

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #101571 by Driekie
O ja en GB - ai dolla so jammer oor jou woefie!!!!Dis so hartseer as sulke goed gebeur maar ongelukke gebeur so vinnig!Ai man - miskien vir sussa n nuwe hondjie of so kry?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #101569 by klippie
@Morgan, ek wou my vormpie vat en loop, maar ek is toe so haastig om by die kantoor uit te kom! Plus, Dr moet die uitslae voor 14h00 hê, en as ek nou in Pretoria se spitsverkeer moet rondry om 'n ander Ampath te soek, was ek dalk nie betyds nie.

@Ansa, dis 'n privaat hospitaal en 'n privaat patologiese praktyk. Hulle moet begin shape.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #101565 by Driekie
YIKES - SOMMER HOENDERVLEIS VAN DIE GRIL - GROOOOOOSSSSSSSS!!!!Gee hulle alle hel Klippie!!

Hellllooooo almal!!!!

Ansa en Anje - dit klink of julle scans awesome was!!!Bly julle het dit geniet!!!!

Ankia - geniet Dikhololo die naweek!!!!


Cornel - klink wreed en hard maar vee jou gaai af..en was jou hande nou van dit...soms is dit al wat jy kan doen - of soos die ou mense gese het vee die stof van jou voete af en los dit agter jou..

Hello almal anders ek kan nou nie onthou wiet wat verder gese nie!Eks blank...

Sjoe - maar ek kan nou begin agterkom ons is verby 12 weke....n regte tarzan se jane op my getrek..skuus vir tmi as julle weet wat ek bedoel :blush: :blush:

Anyway verder gan dit baie baie goed en ek hoop almal het n great Casual Day!!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #101561 by Ansa_S
Lyk dit nie dalk so agv van die strike nie?

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #101560 by Morgan
LOL klippie... jy moes omgedraai en weggeloop he toe jy sien die vloere is vuil. Mens verwag dit nie van Faerie Glen hospitaal nie!!!

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account