× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 1 month ago #101514 by Cornel
Stem baie daar saam met jou Ansa!!!!!!

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #101511 by Ansa_S
Ja Cornel, niemand is so doof soos die een wat nie wil hoor nie!

Party mense wil net nie gehelp word nie, en hou van hoe hulle voel as is dit 'n K#K gevoel!

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #101510 by Goggatjies
Anje
Dit is ongelooflik
Dis al wat ek kan se

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #101509 by Cornel
Hi TaNasha!

Jong hier oor 'n naweek in die congo gebeur daar ook nie eintlik iets nie,ml is net more bietjie dagaf so gewoonlik le en kyk ons maar fliek.....hier is nie eintlik iets om te doen nie! Ons is in die BOS!!!

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #101507 by Beertjie
More almal

Ek kom loer net vinnig in om te kyk hoe gaan dit met al die pregnant mommies...

Ek is so bly vir julle (Anje Ansa) julle maak my skoon jaloers!!!!!

Cornel sterkte man met die hele storie....

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #101504 by Cornel
Ansa dis hoe ek ook voel.........mens weet nooit of is daai persoon regtig 'n sielkundige nie.......Nee man,dis mos nou vir moeilikheid soek!!!!!!!!

EK het klaar baklei,mooi gepraat,gesmeek,gehuil......sy moet nou maar aan karring!

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #101501 by TaNasha
Hallo almal!

Dis Vrydag! Hoera!

Enige exciting planne vir die naweek?

Ons wil net lekker laat slaap en lui wees heel naweek!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account