× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 1 month ago #101645 by Ansa_S
Eers gou apteek toe gaan!!!!!!!!!!! Anders as ek eers by die huis is gaan ek nie maklik weer dorp toe wil gaan nie!

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #101643 by Ansa_S
Ek het die laaste 2 periodes af, ek is lus en glip huis toe en gaan val op my bed neer en word eers weer more wakker!

Anje julle moet lekker kuier!

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #101639 by Cornel
Doodreg Anje!

Geniet jou koffie date saam Morgan!!!!!

Ons gesels weer sodra ons sien jy's hier.......

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #101636 by Cornel
Ankia,ek gaan jou dan klaar sommer groet! Jy moet 'n baie lekker naweek he!!!!!! Ons gesels weer Maandag!

Ek gesels eers weer na 2 so dan is jy al weg!!!!!!

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #101635 by Lia
Girls, ek kry nou regtig nie tyd vandag vir julle nie, so ek sal my bes probeer om na my en Morgan se koffie date te kom opvang en chat.

Indien nie moet julle, jul naweek geniet, dan sal ek opvang oor die naweek.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #101634 by TaNasha
Ek het n vraag vir al die swangere girls, het julle anders gevoel of net "geweet" dat julle swanger was voor julle getoets het?

Ek is nou 11DPO en kan nie wag om Dinsdag te POAS nie, dink dat ek miskien Sondag al gaan probeer

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #101632 by Goggatjies
Ansa ek is ook sif, gelukkig kan ek huistoe gaan binne 2 ure
Yippee

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account