× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 1 month ago #101545 by Ansa_S
Beertjie ek het sommer met so naar kol op my maag wakker geword en dit gaan nie weg nie!

Het twee beskuite saam tee geeet, maar ek kry nie eers die tee opgedrink nie! So ek dip net die beskuit daarin om dit dare geeet te kry!

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #101544 by klippie
Hallo Dames!

G Baby, so jammer oor die hondjie, ai, ek kan my nie indink hoe jy moet voel nie. Sterkte!

Ansa, so bly die scan het goed gegaan! Whoopee!

Tanasha, ek praat onder korreksie, ek dink SA'ners moet 'n visum vir Egipte hê, maar mens doen nie aansoek daarvoor nie, mens kry dit as jy daar aankom en as ek dit nie mis het nie, is dit verniet. Maar vra liewer vir Ankies, sy sal mooi kan weet.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #101537 by Beertjie
Hoekom is almal dees dae so vreeslik stil?

Cornel wat doen julle in die Congo?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #101535 by Beertjie
Ansa toe ek die dag 6 weke slaan, toe tref die swangerskap simptomes my alles te gelyk, was al die pad non stop naar tot nou toe!

ML moet maar help met kosmaak want my maag hou dit nie, hy slaan kort kort om...:)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #101533 by Ansa_S
Beertjie ek kan nie onthou wat is die naam nie, gaan na skool gou die voorskrif ingee.

Ek moet se ek weet nie of dit gister se gery is of wat nie, maar die naarheid is vandag baie erg! Voel of dit nie wil weg gaan nie! So ek gaan sommer direk na skool apteek toe!

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #101531 by TaNasha
Weet een van julle miskien of suid afrikaners n visum vir egypte nodig het?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #101521 by Beertjie
Hallo Tanasha!

Ansa watter vitamine het die dokter vir jou voorgeskryf?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account