× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 1 month ago #101368 by G Baby
Hallo julle-dis alweer aand en ek het nie tyd gekry vandag of gister om met julle te chat nie. Ai gaan maar bietjie dol.
Anje,so bly jou babatjie is gesond-dis wonderlike nuus!!!
Ansa-hoop als reg by jou ook,sal more bietjie inloer om te kyk hoe dit gegaan het.
het vreeslike aaklige dag gehad,ek het my hondjie raak gery en sy het so sleg seer gekry dat die veearts haar moes uitsit. ai tog,my hart is seer,en my dogtertjie het vreeslik gehuil oor sokkies. Ek voel soos 'n boef oor dit,maar was regtig ongeluk.

Het more middag vriendin se ooievaars tee en is more heel oggend in tzaneen.

julle moet lekker aandjie he en heerlike dag more en naweek.

tata

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #101349 by Beertjie
Anje ek is soooo bly dat alles reg verloop het! Die kleintjie gaan julle nog baie vreugde verskaf jy sal sien!!!

Marie ek is bly alles was ook goed met jou.

Lekker middag vir julle almal!!!

Het iemand al iets van Ansa gehoor?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #101345 by Strik*kie
Hi julle

Sjeeeeezzzz, ons internet was heeldag af. So ek het niks van my adminwerk op internet gedoen nie.

Het net vinnig gescan:

Anje..... bly als is ok met jou en baba :woohoo:
Marie, bly baba groei mooi. Soek nou net julle pics!!!!!!

Tanansha welkom by ons jong, ken jou darem van ander een af ;) O en ek hou FXFXFX dat die ROOI HEKS jou geskip het. En geniet die uiteet!!!

Ok julle moet lekker aand he!!!! Chat more!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #101342 by TaNasha
Hoop almal het n lekker aand! :)

Ons gaan vanaand saam met die familie uiteet, yummie!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #101326 by Goggatjies
Ek gaan ook nou groet - lekker aand

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #101322 by Goggatjies
O no - Cornel
Lekker aand

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #101321 by Driekie
WHYYYYY - wat nou gebeur!!????Anywho - kom vertel more - goed gaan!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account