× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 1 month ago #101472 by Cornel
Sjoe Anje dis AMAZING!!!!!!!!!!!!! Baie geluk dolla,so bly als is hunky dory!!!!!!!!!!!!!!!!

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #101467 by Lia
En ek belowe julle, hierdie foto's doen nie die video justice nie. Die foto's lyk maar sleg teen wat ons gesien het. Dit was wonderlik.

Ek voel goed vandag, het gisteraand, deur die nag en vanoggend lekker trek krampe weer gehad, baie effense naarheid, maar ek voel verlig en goed.

Ek gaan nou nou probeer opvang en sal dan kom laai. Ons is lekker besig vandag.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #101465 by Lia
Ek probeer om aan die regte woorde te dink oor hoe ek gevoel het, maar ek dink nie daar is die regte woorde nie. Die ondervinding was ongelooflik onbeskryflik AWESOME !! Die onderste foto is die eerste foto, baba het regop gesit en vir ons gekyk (kop is aan die bokant), ons het nog ons oë die een oomblik op strepies getrek om die hartklop te sien, die volgende oomblik skop baba en draai om en gaan le dwars (kop is aan die regterkant) toe begin hy / sy bene skop en arms tekere gaan. Dit was onbeskryflik emosioneel vir my en ek dink vir die eerste keer glo ek sonder enige twyfel dat hierdie baba gaan sit vir nog ‘n paaaaar maande. Ek is regtig opgewonde en kan nie wag om shopping lysies te begin maak nie.

Ek sien my eie gyne oor 2 weke weer. Ek dink ons is regtig bevoorreg om tot dusver ‘n foto elke twee weke te kan he.

Foto 3 - 10 weke:

File Attachment:

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #101464 by Lia
Foto 2 - 8 Weke:

File Attachment:

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #101461 by Lia
More more dames

Ok, hier is my foto’s.

Foto 1 - 6 Weke:
File Attachment:

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #101460 by Morgan
En hy kan ook later in jou swangerskap KLOMP ander goed ook doen. Dan kyk dr na die 4 hart kamers en die baba se blaas, dit meet ook hoeveel bloed vloei en al daai goed gaan deur die naelstring. Dan word als so in verskillende kleure gewys

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #101456 by Ansa_S
Hallo Morgan, ja nee kyk sy masjiene is van die bestes!

Hy het sommer dadelik die harkloppie gesien met die gewone scan!

My man is hewig impress met sy masjiene! Het die inwendig gedoen om die 2de sakkie beter te sien.

Moet se my man was in vervoering oor die dokter se masjiene wat so mooi die hartkloppie gewys het!

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account