× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 1 month ago #101454 by Ansa_S
Hallo Ankia, Anje en Cornel!

Ai Cornel ek kan nie dink dat so iets kan werk nie!

Jammer oor die erge AF! Maar dis beter dan kom al die gagga goed uit!

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #101453 by Morgan
Ansa dis great nuus!!! wat dink jy van die dr se sonar masjien? nice ne... nice screen vir DH ook lol

G ai jammer oor die hondjie kan dink jy voel nie lekker nie maar ongelukke gebeur.

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #101452 by Cornel
Goeie more almal!

Ansa ~ Ek is so so bly als is 100% met jou en baba! :woohoo:

Jammer ek het gister so vroeg gegroet,maar ek was so bitter kwaad........ :evil:


Part of the message is hidden for the guests. Please log in or register to see it.


Ek voel maar vandag nog goor AF is vreeslik erg.......lyk of daar 'n slagting was (sorry tmi) :S

Ek kon nie eers gestraand vir ml bederf het nie...... :(

Julle moet almal 'n lekker dag he!

O ja Ankia geniet Dikhololo!!!!!!!!!!

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #101449 by Lia
Hi Girls, ek probeer al heel oggend update, maar kry nie tyd nie, ek sal nou nou weer probeer

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #101447 by Goggatjies
Goeie More Ansa
Ek is bly jou afspraak het so goed afgeloop
Dit is great dat daar een gesonde baba is

Jy moet 'n lekker daggie hê

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #101439 by Ansa_S
More almal,

Hoop jul het 'n heerlike dag gehad gister!

So... als lyk goed, het hartkloppie gesien, is wonderlik gewees! Mens kan skaars die embrio sien maar jy sien die kolletjie wat so klop!

Het presies 6 weke en 1 dag gemeet! Presies wat ek was gister!

Daar is 'n 2de vrugsakkie, maar baie baie kleiner as die een met die hartkloppie, dokter het toe inwendig gedoen na gewone scan om te sien of hy iets in die 2de sakkie sien, maar daar is niks nie. Sakkie sal of afkom of die ander vrugsakkie sal hom net die hele tyd vasdruk.

SIen dokter weer op 8 weke!

Het 'n vitamienpil en naarpille voorgeskryf! Was vanoggend spyt ek het nog nie die naarpille by apteek gaan kry nie, want ek was laat vir skool so erg het ek gebrul! Darem verstaan ons hoof!

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #101435 by Goggatjies
Goeie more

Hoop almal het 'n lekker loslit dag
Geniet dit

Ek kan darem vandag vroeg loop. Gaan bietjie vir die naweek weg na Dikhololo toe

Praat weer later

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account