× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 1 month ago #101257 by Cornel
Tata Laliek!

Sit en tik nou hier met stywe vingers~ het naels gecutex!

Anje,ek is sooooooo bly als lyk 100% met baba!
Nou kan jy net voorentoe kyk en jou swangerskap geniet!

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #101256 by sexy~hexy
Julle...wat is Biodegradable in Afrikaans?

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #101255 by marie r
Hallo girls.

My scan was weer eens amazing gewees. Alles is nog 100% met boeta. Hy't nie so baie beweeg vandag soos gewoonlik nie. Maar dr is tevrede. Dit was so oulik, hy't met sy handjies by sy gesiggie gelê en "thumbs up" gewys. Dr wil my nou eers oor 5 weke sien. So my volgende afspraak is eers 7 Oktober.

Sien dit het darem goed gegaan met Anje se scan. Ansa wat sê die dok?

Sal volgende week vir julle foto's kom post. My man het die dvd saam werk toe.

Lekker dag girls.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #101254 by Driekie
Baaaaai Laliek en - jy s nie ver agter nie hoor...jy gan ok binnekort n boep van n anderste oorsaak he!!!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #101253 by Driekie
Hmmmmm....Tanasha - klink of jy sooooo op die regte thread is!Ons steek almal aan....selfs die wat net loer (nudge nudge wink wink Rakker - ek joke net Dolla) ;) ;) ;)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #101252 by Goggatjies
Ek het ge-au pair, het na een dogtertjie gekyk, en ek het Holland baie geniet.
Ek wil my man graag soontoe vat vir 'n vakansie

Lekker naweek Laliek

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #101251 by Laliek
Oooohh en Tanasha - toeeetttsss!!!! Ha ha, joke net no pressure. Hou alles wat ek het gekruis vir jou fxfxfxfx

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account