× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 1 month ago #101229 by Laliek
En natuurlik Ankia ook (skies Ankia!)

Hexy dankie vir die update van Anje - dis amazing is sooo bly vir haar!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #101228 by Goggatjies
Het sms van Anje gekry

Wow!! Dit was amazing!!
Bab het regop gesit, geskop en dwars gaan le.Arms en bene het vreelik tekere gegaan. Bab d is 100 5 en oom strikdas se ons kan nou terug gaan na die gynie toe. Dit was 'n overwhelming emosionele oomblik. Ek is nou oortuig hierdie een is die een.
Dankie vir al julle onder Steuning

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #101227 by Laliek
Ella - dis 'n straf partykeer nog om in die gym uit te kom vir my ha ha! Maar ja ons moet maar, dis hoogtyd dat ek iets doen en as ek intussen swanger raak - natuurlik GROOT bonus!! Maar op die stadium is ek meer geworried oor my magie wat nog so rond is :P

Sterkte vir jou ook!!! Jy moenie so skaars wees nie - jy moet meer update oor wat gaan vir wat! En ja kan jy glo amper almal is al preggies op die thread - ek dink amper dis net ek, strikkie, klippie, cornel en jy wat nog oor is!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #101225 by sexy~hexy
Sms van Anje:

Wow!! Dit was amazing!! Baba het regop gesit, geskop en dwars gaan le. Arms en bene het vreeslik tekere gegaan. Baba D is 100% en oom strikdas se ons kan nou terug gaan na gynie toe. Dit was 'n overwhelming emosionele oomblik. Ek is nou oortuig hierdie een is DIE een. Dankie vir al julle ondersteuning!!

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #101219 by ella~bella
Ja nee, lyk my jy gaan die jaar 'n lekker groot krismis geskenk kry!

Ek sien jy is hard aan die oefen, dalkies raak jy sommer net nog swanger!! Dis mos maar gewoontlik wat gebeur, sodra 'n mens die fokus skuif.

Ek is self hard aan die oefen, want ai, dis offisieel somer in Botswana en my somersklere pas nie... so gym gym gym!!!!

Sterkte met die oefening ~ by die gym en in die bed!!! haha!

FS: Dr Siebert @ Aevitas Clinic

Oct10 - IVF#1 - BFN
Dec10 - IVF#2 - BFN
Apr11 - FET#1 - BFN

POA - IVF#3 - Jun11

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #101211 by Laliek
Dis amazing Ella en so bly julle het 'n pad vorentoe nou! En soos jy se jy weet nooit wat tussen nou en volgende maand gebeur nie ne. Ek's skoon excited vir julle!

Ons is juis nou op 'n breuk van fertility treatments af, het al 2 IUI's gedoen, albei kere negatief, lyk of miskien volgende ene begin Nov gaan doen. 3rd time lucky soos hulle se maar ag, dit sal gebeur wanneer dit moet!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #101209 by ella~bella
Lalie, ons was Julie maand toe ek in die Kaap gaan werk het, by 'n FS wat sy storie ken met spermpies.

Elkgeval, hy het vir DH op anti-oksidante gesit wat volgens hom en studies werk met die spermpies. Ons gaan dan 'n biopsie laat doen en dan gesamentlike IVF. Ek glo vas dat die pille op sy eie die ding gaan doen, maar dis goed om plan b ook te he.

Dis maar 'n mission om so Kaap toe te gaan, wat dit natuurlik 'n nog duurder oefening maak, maar nou ja, ek sal my laaste geldjie spend vir 'n ou pienkvoet.

Dink met ons situasie voel die FS dit is beter om IVF route te gaan op hierdie stadium, maar enigiets is moontlik.

FS: Dr Siebert @ Aevitas Clinic

Oct10 - IVF#1 - BFN
Dec10 - IVF#2 - BFN
Apr11 - FET#1 - BFN

POA - IVF#3 - Jun11

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account