× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 1 month ago #101268 by Goggatjies
TaNasha

Ons probeer vir baba no 2. Het verlede jaar Aug begin, en ons is nou op 'n breuk tot en met Jan 2011.

Daar is niks fout met my nie, maar P se sperms swem nie lekker nie, so dit is bietjie moeiliker die keer as die vorige keer om swanger te raak.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #101267 by klippie
Hi Daar Slaaiblaar! :-)

Hoop dit gaan goed met almal - Marie & Anje, so bly die scans het goed gegaan en dat alles reg is! Wag nou nog net vir Ansa se update!

Tanasha, welkom hierso. Ek is so bly ons Thread gaan "global" ons het nou al girls in Holland, Botswana en die Kongo! (By the way Cornel, is dit gewone Congo of DRK se Kongo?)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #101262 by sexy~hexy
die sin lees:

Plastic Material is chopped up into small pieces, washed with biodegradable soap and water.

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #101263 by Cornel
TaNasha! Ek het nou my 3de miskraam gehad so ek probrobeer nou nou weer nie..........sal weer eindie 2011 begin werk aan baba!

Maar ek gesels nog hier!

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #101260 by TaNasha
sjoe maar julle chat baie!

Ek kyk so af en toe tussen deur werk, maar daar is so baie om elke keer te lees!

Driekie, ek hoop ek word sommer baie vinnig aangesteek!

Hier is baie van jullie al swanger! Hoe lang het dit gevat? En wie is nog besig?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #101259 by Cornel
Hexy daai woord is te groot............hy kom nie eers in my woordeboek voor nie!LOL!!!!!!!!!!!

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #101258 by Rakker
SexyHexy wrote:

Julle...wat is Biodegradable in Afrikaans?


Bio-afbreekbaar?

Alexander (the Great) born 17 Feb 2009, now a little man:-)

Cherise born 20 April 2011, mommy's little angel.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account