× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 1 month ago #101249 by Laliek
Waar is Klippie en Strikkie vandag? elke keer as ek kom inlog is hulle ook missing :huh:

Julle ek gaan probeer vroeer wegglip vandag so ek gaan binnekort oppak om huis toe te gaan!

Ek sal weer volgende week kom inlog!

Julle moet almal 'n wonderlike loslit dag he more en 'n lekker naweek - ek dink ek moet erens oor die naweek probeer om shopping in te pas vir somersklere B)

Bye julle!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #101248 by TaNasha
Hey Laliek, bly om te sien jy is ook hier! Ek dink almal op die TTC thread is al swanger...

ankia ek bly in Eindhoven, in die suide van Holland, hier is nie baie om te sien nie en dis ook nie so mooi soos Amsterdam met al die kanale nie, maar ag ja, its home! watse werk het jy in Rotterdam gedoen?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #101245 by Driekie
Hi Tanasha!!!!!Welkom hier by ons!!!

En nou moet jy ons jou pedigree gee!
Nie ernstig nie hoor - vertel ons meer an jouself? :)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #101244 by Cornel
Hi TaNasha!

Baie welkom hier by ons.....

Jy kan sommer heeldag hier saam ons kuier!

Al werk die ander hulle gesels net so lekker saam!

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #101242 by Goggatjies
Ja hoekom nie Driexter

Marie ek sien jy is hier, hoe was jou scan??

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #101240 by Driekie
HEHEHEHEHEHE - sal ek ok gou Anje se boodskap tik?

Ek is so so bly vir haar en haar man!!!!Nou gan dit net vorentoe met die boep!!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #101239 by Laliek
Hallo Tanasha!!

Ek het gesien dis Baaaaiiie stil op TTC 2010!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account