× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 1 month ago #101238 by Goggatjies
Ella die werk raak maar agter en dan vang ons weer op met die werk en so gaan dit maar aan
Moomie is heeltyd oop en dan werk ek so tussen in, dit is darem nie te besig hier nie
Baas is ook weg, so dit is net makliker om te chat as hy nie hier is nie.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #101235 by Goggatjies
TaNasha
Jy is meer as welkom om hier te chat
Hier is paar wat TTC en ander wat weer 'n breuk vat en dan baie wat alreeds preggies is

Jy bly in Holland? As ek dit nie mis het nie
Ek het in Rotterdam gewerk vir 'n jaar
Waar in Holland bly jy?

Dankie Laliek, ek wil darem nog so paar kilos verloor voor ek swanger raak

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #101234 by ella~bella
Ek sal definitief meer gereeld kom inloer as ek die tyd kry. Ek weet regtig nie hoe julle dit doen wat werk ook nie, maar dalk omdat julle heeltyd by julle pc's is.

Dis great nuus van Anje!

FS: Dr Siebert @ Aevitas Clinic

Oct10 - IVF#1 - BFN
Dec10 - IVF#2 - BFN
Apr11 - FET#1 - BFN

POA - IVF#3 - Jun11

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #101233 by TaNasha
Mag ek myself hier by julle aansluit?

Dit lyk asof die die enigste groepie is wat lewe!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #101232 by Laliek
Ankia dis net omdat ek weet met al daai weight loss dat jy sommer binnekort BFP gaan he!! ;-)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #101231 by Goggatjies
Dankie Laliek dat jy my uitlos - hehe

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #101230 by ChaNa
Update van Anje

WOW!! Dit was amazing!! Baba het regop gesit,geskop en dwars gaan le. Arms en bene het vreeslik tekere gegaan. Baba D is 100% en oom strikdas se ons kan nou terug gaan na ons eie gynie. Dit was 'n overwhelming emosionele oomblik. Ek is nou oortuig hierdie een is DIE een. Dankie vir al julle ondersteuning!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account