× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 1 month ago #100385 by Lia
Ag lekker Hexy !!

Ek het my lunch en my appel al klaar geeet vanoggend, so my baas het aangebied om vir my vrugteslaai te gaan koop by Fruit & Veg. Yum !! Nou moet ek myself net weerhou om die slaai nie te eet voor lunch tyd nie.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #100378 by Ansa_S
Hexy die kind is te stupid om eers agter te kom ek het hom gevloek!

Hallo Morgan!

Jong ek stress ook maar effens oor more se scan! Dr Roodt doen seker nie inwendig al op 6 weke nie of doen hy?

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #100377 by Lia
Oooh Ansa pasop jong, hulle kla jou aan.

Morgs, baie baie dankie. Hoe ga met jou en Carli. Sy maak seker al lekker geluidjies en beweeg seker die arms en bene vreeslik.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #100376 by sexy~hexy
Hey Morgan :)

Ja nee, lekker vir julle almal wat so kan saam kuier, maar onthou, ek kom einde Nov/begin Desember Pta toe, so dan beter julle almal beskikbaar wees vir 'n kuier LOL

Ek gaan die 15de September weer Bloem toe, gaan gynie sien en sommer ook vir 'n 3D scan om geslagte te sien...vandag oor 2weke...tyd moet nou vlieg!!!

Julle, ons het darem blommetjies gekry en word more gevat vir ontbyt...so my daggie en mood begin darem al beter lyk :)

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #100371 by sexy~hexy
:huh: Sjoe Ansa...kalmeer jong, netnou kla die leerlinge jou aan dolla!

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #100368 by Morgan
Hello girls

Anje nog net een dag tot jou volgende scan, hoop die dag vlieg om en dat jy more GREAT nuus sal kry, maar eks seker jy gaan!!! Dink ons gan almal saam jou huil maak nie saak wat more gebeur nie.

Marie wow jy is so lucky om so klein te dra!! En hou van die nuwe man in jou lewe se naam!!

Klippie een van daai flooies moet net wat hou styf duim vas vir jou!

G sjoe jou mannetjie word nou lekker groot, hys so handsome!

Ansa geniet more, jy het gelukkig al 2 keer jou babatjie gesien so jy stress seker nie, jy kan dit net geniet!

Charlaine het jy nou al getoets???

Happy jou babatjie is ook amper hier, kan nie glo jy kon so lank uithou met die geslag nie!! ek gan van die ander verskil en se dis n seuntjie!

Julle ek sien Nessie trek edenvale toe, so sy kan ons ook join vir ons groot kuier. Jammer die girls wat so ver bly kan dit nie maak nie, dink net hoe lekker sal dit wees as ons ALMAL by mekaar kan kom.

Hexy hoe gan dit met die 2 daar in jou maag? wanneer gan jy weer dr toe?

Strikkie jys ook stil lyk my jys nou lekker besig met al die rondry

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #100367 by Ansa_S
Sjoe ek is ook nou lus vir lekker kookkos Cornellie! Maar eers lus vir daardie sweet chillie chiken wrap van wimpy!

Die swangerskap hormone het my vandag so bef*K soos 'n boomslang! Het nou sommer 1 nie-blanke seun gevloek en gese vir jou bliksem ek!!!!!!!!!

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account