× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 1 month ago #100314 by Cornel
Sjoe ek is nou sommer skierlik lus vir lekker kos ~ kook kos!!!!!!!!

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #100306 by Lia
Ansa, ja, ons het 'n doppler, maar kon nog nie hartklop op tel nie, dis nog te vroeg dink ek, Karle het dit 1 keer reg gekry op 10 weke en toe eers weer op 12 weke, maar dis eers makliker om te vind op 14 weke, so dit help nie op die oomblik nie. Julle moet die trip en die shopping more geniet.

Ai Hexy, ek ken daardie ding, as my man se kliente nie betaal nie, dan werk ons budget ook nie altyd nie. En toemaar, my baas lyk my het ook vergeet van sekretaresse dag, gelukkig sit ek nie te veel waarde daaraan nie, so dit pla nie veel nie.

Tx julle, ek is darem nou weer baie rustig daaroor. Ek kan net nie wag tot more nie.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #100296 by Elise
ai julle moet relax girlies julle worry verniet oor daai babsies ek was ook so in die begin en as jy sit en wag vir die gynae dat gaan al hierdie negatiewe dinge deur jou gedagtes en dan kom jy binne dan het jy hoe bloeddruk van al die stres en dan kyk die gynae en als verloop 100% julle sal sien sodra julle eers die klein klits begin voel beweeg dan is al die worries op n einde

Samantha Mikayla Vermeulen Gebore 20 Septermber 2010 09h32 3.24 kg 51cm
1 week oud: 3.4kg
4 weke oud: 4.1kg
6weke oud: 4.65kg



File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #100293 by Ansa_S
Ek en manlief het besluit ons gaan more oggend op ons tyd opstaan en klaarmaak en dan rustig pretoria toe ry.

Ek wil vinnig by 'n woolies uitkom net om vir my 2 kuitbroeke wat groter is vir skool te koop en 'n groter denim want my broeke se knope druk al die lug uit my uit!

En dan van daar af sal ons ginekoloog toe gaan!

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #100288 by Cornel
Hi Anje!

Jong dis moeilik om te se!!!!!! met haar is enige iets moontlik!

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #100287 by sexy~hexy
Die ander baas het darem nou vir ons blommetjies gebring :)

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #100284 by Ansa_S
Hallo Anje!

Jong raak nou rustig! Ek verstaan presies hoe jy voel!

Ek het eergisteraand wakker geword met 'n vreeslike pyn op my maag dat dit tot in my lae rug gepyn het! Was so bekommerd, toe ek gisteroggend daaroor dink, het ek besef dit is presies hoe my maag altyd pyn net voor daar 'n storm los trek! Toe was ek weer rustig!

So die een oomblik raak mens so hiper opgewonde oor die baba en die volgende oomblik dan wonder jy of als regtig fine is! Maar ek dink dis maar waar die moederlike instinkte en beskermheid al begin vir jou kind, mens wil net die beste vir hulle he!

Darem is more om die draai!

Het jy 'n baba doppler? Dink ek moet later vir my een aanskaf dat ek na die hartkloppie kan luister elke keer as ek onrustig raak! Maar ek dink mens hoor dit eers behoorlik op 16 weke of is dit al vroeer??

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account