× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 1 month ago #100263 by Elise
MOre girlies

Hoe gaan dit met almal hoop dit gaan goed wat n wonderlike sonskyn dag ne

Ai shame ansa ek sien jy sukkel nog met die naarheid en coke is nie so sleg vir jou of baba nie ek het my hele swangerskap deur coke drink en sover ek weet makeer my baba niks nie en dit het vir my ook gewerk vir die naarheid dit help as jy n stukkie suurlemoen daar in gooi en hom so bietjie los. Het jy nie vir jou van daai vomifene pille gaan kry nie?

OE julle ek het gister aand vir die 2de keer sulke seer krampe gehad en my maag trek so styf dit voel of hy wil ontplof manlief worry so as dit gebeur want hy se hy weet nie wanneer is dit net krampe en wanneer is dit eintlik sulke tyd nie shame hy is so wonderlik

Wel hoop julle het n stunning daggie

Samantha Mikayla Vermeulen Gebore 20 Septermber 2010 09h32 3.24 kg 51cm
1 week oud: 3.4kg
4 weke oud: 4.1kg
6weke oud: 4.65kg



File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #100262 by Goggatjies
William en sy maatjie in die sandpit
Attachments:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #100260 by Ansa_S
Hallo Cornel!

Sjoe maar jy het 'n bedrywige oggend al agter die rug!

Cornel 'n mens kop kan jou nogals klom nonsens wysmaak! So ek dink 'n paar mense wat aan die "siekte" ly moet partykeer net hul kop regkry maar dan aan die anderkant kry jy mense wat dit regtig erg het!

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #100258 by Goggatjies
William se jongste niggie - sy eet suurlemoene
Attachments:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #100255 by Goggatjies
William spring op die spring mat
Attachments:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #100254 by Ansa_S
Sjoe Ankia dit lyk oulik en klink heerlik!

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #100252 by Cornel
Goeie more almal!

Sjoe nou het ek darem als gedoen,so op die lekker winderige lente dag.....gegym,gestort,my klere gewas (met hande),opgehang en nou moet ek nog net my hare blaas.......

Waar het almal gister heen verdwyn?

Hier gaan dit goed......

Part of the message is hidden for the guests. Please log in or register to see it.
:angry:

Baie lekker lente dag vir julle almal! :woohoo:

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account