× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 1 month ago #100282 by Goggatjies
Dankie julle
William het dit baie geniet

Anje - Alles sal reg wees met more se scan
Ons kan nie wag om te hoor nie

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #100281 by sexy~hexy
More almal wat opgekom het.

Ag Anje, maak nie saak hoe ek ons begroting uitwerk nie, dit wil net nooit uitwerk soos wat dit moet nie :( Maak my sommer net depressed.

Ek voel ook down en emosioneel...baas sien weer net in als foute raak, hy is grumpy en negatief oor sy egskeiding, en dit bring hy saam werk toe. Het nogals gister vir almal gese dis sekretaresse dag, maar ja, lyk my nie ek en die ander dame is belangrik genoeg om voor dankie te se nie.

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #100277 by Cornel
Ansa ek weet regtig nie meer wat om te glo en wat nie.....ek gaan dit nou maar daar los en kyk wat gebeur.......my raad is op!

More aan al die ander wat ingelog het!

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #100273 by Lia
More more dames

Klippie - Whooooohooooooo girl, daar is lekker baie follies. Ek is seker een moet vat !! Ek hou styf duim vas dat jou inseminasie werk oor die naweek !! Vat nou asb nou 'n dag of drie af daarna !!

Ankies, wow, dis 'n pragtige koek en lyk of William dit gate uit geniet het.

Ansa, ek het ook die maag ding gehad hier by 6 weke.

Hexy, wat is fout, ek het jou fb status gesien?

Cornel, kom ons hoop sy is nou ok. Is jy seker dat sy wel die pille gedrink het?

AFM: Ek was bietjie emosioneel vanoggend. Ek glo alles is ok met baba, maar my kop se onthou daar is 'n moontlikheid dat alles nie goed gaan nie. Wou sommer huil. Ek dink regtig, maak nie saak watter nuus ek more kry nie, ek gaan my oe uit huil. Ek is darem beter nou. Ek het vanoggend weer geen simptome nie, behalwe dat ek ook nou lus is vir sout en asyn chips. Hierdie dag moet net verby vlieg !!

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #100272 by Elise
O ok ansa maar try suurlemoen by die coke in sit dit is ook geneig om sooibrand op te klaar ek weet ek het in die begin so n konkoksie gedrink met suurlemoen sap en lou warm water dit help vir sooibrand maar net in die begin die laaste maande se sooibrand is bietjie erger dan help net melk en gaviscon

Ankia jou seuntjie is pragtig

Samantha Mikayla Vermeulen Gebore 20 Septermber 2010 09h32 3.24 kg 51cm
1 week oud: 3.4kg
4 weke oud: 4.1kg
6weke oud: 4.65kg



File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #100270 by Ansa_S
Hallo Happy, dankie jong, maar die naar is nog nie so erg dat ek pille moet drink nie! Dis net so aardige gevoel op my maag en die sooibrand laat dit erger voel! So as ek eers van die sooibrand ontslae is voel ek minder naar!

Moet se die coke vat sommer die sooi bietjie weg, want ek burp soos een wat ses biere gedown het as ek coke gedrink het!

Ankia die foto's is regtig mooi, hou van jou seuntjie se hare! Te cute!

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #100265 by Goggatjies
Laaste een
William eet Roomys
Attachments:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account