× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 1 month ago #99729 by Cornel
Ansa,as jy REPLY click dan goei hy mos so lang blokkie uit waar jy moet skryf......kyk heel bo is daar so prentjie van 2mannetjies wat so bymekaar sit.....highligt die gedeelte wat jy privaat wil hou en click dan op daai 2 mannetjies......Jy sal sien dan word daai gedeelte tussen sulke [] goedjies gesit.

Hoop jy kom reg!

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #99725 by sexy~hexy
More Cornel en Charlaine

Ai toggie Cornel....dalk moet jy maar net 'n ignore-houding begin inneem...as jou skoonma begin moan en kla praat jy dit vinnig dood met iets anders of sê jy moet gou iets gaan doen. Sy sal dalk vinnig agterkom sy kan nie meer kla by jou nie.

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #99724 by Ansa_S
More Charlaine,

Het jy al getoets?

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #99721 by Lia
Ansa, jy beskryf dit presies soos dit voel, dis van die heup af ondertoe net lam. Dankie, net gewonder of dit ‘n swangerskap ding is en of ek iets vas le.

Ag nee Cornel, miskien is dit net 'n bietjie aandag soek van haar af. Sterkte jong !! Vat haar gym toe saam met jou, miskien help dit om haar gedagtes af te vat van hoe sy voel, dan kla sy dalk oor die seer spiere ens. eerder.

Strikkels, sterkte jong, dis nou lekker gagga !!

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #99719 by ChaNa
More almal

Bly om te sien dit gaan goed met almal.

Gani nou al personals doen nie wil eers gaan lees.

AF is nogsteeds missing nie eers 'n teken van spot of niks nie..eke is baie naar ini oggende..eet nou juis marmite broodjie om te kyk of dit help. En dan sooibrand deur die res vani dag.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #99717 by Ansa_S
Hallo Cornel en Strikkie!

Strikkie jammer oor jou af!

AI COrnel, mens kan net nie wen nie! Jy kan maar afpak hier by ons, ons luister graag!

Hoe kry jy dit reg om die deel wat jy nie wil he almal moet lees so te vertoon! Dalks moet ek dit gebruik as ek in die vervolg wil afpak1

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #99715 by sexy~hexy
Hiya Strikkie...neem aan jou ticker is volgens jou AF wat opgedaag het?

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account