× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 1 month ago #99073 by Cornel
Sjoe almal raak sommer vroeg vroeg weg!?

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #99072 by Beertjie
Goeiemore dames!!!

Ek is darem weer terug in die land van die lewendis, was in hospitaal met gastro. Dokter was bang ek gaan in prematuur kraam, maar gelukkig is ek weer by die huis en voel darem beter.

Baie geluk aan Marie met julle seuntjie....
Ansa nou kan jy vir julle een babatjie dubbele liefde gee:)

Sien dit gaan goed met julle ander dames, en dat julle 'n lekker naweek gehad het.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #99051 by Elise
Hey g baby

Ek sal nou 1 neem en vir julle kom op sit dit is anyway tyd om my foto op te sit by die oktober mammies so ek sal sommer vir julle ook kom pos al voel ek huge vanoggend en nou is ek nog besig om al die babatjie se goed te was ek wil nie onkant gevang word as hy/sy besluit genoeg is genoeg nie

Weet jy ek weet regtig nie ek kan nie my mind op maak nie 1 dag voel ek blou en die volgende dag pienk maar ek bly blou droom so ek is nie meer seker nie

En ja jipeeeeeeeeeeeeeeeee vir die 21 dae is kan regtig nou nie meer wag nie

My naweek het uit shopping bestaan het groceries gaan koop en baba pram en stoeltjie en cot matras en bad so dit was baie lekker

Samantha Mikayla Vermeulen Gebore 20 Septermber 2010 09h32 3.24 kg 51cm
1 week oud: 3.4kg
4 weke oud: 4.1kg
6weke oud: 4.65kg



File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #99037 by marie r
Hexy, sterkte.

G Baby, dit is lekker om weer van jou te hoor. Dit klink of julle en veral die kinders 'n lekker naweek gehad het.

Ons naweek was ook maar heel bedrywig & hierdie week is net so erg. Gaan bietjie môre hare sny en kleur. Môre aand kom my boetie uit LOnden en my ma vir 'n paar dae (tot Vrydag oggend) vir ons kuier. Woensdag begin Eduan met swem. Donderdag het ek weer 'n gynie afspraak en Vrydag oggend 7 uur vlieg ons George toe vir 'n hele familie naweek. Besig en nogmaals besig.

Maar julle ek kan nie wag om my broer te sien nie. Het hom 'n jaar en half laas gesien. En dan bring hy mos my preggie klere uit Londen uit..... Min slaap vir my hierdie week en ek sal verseker min by julle chat ook.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #99035 by Cornel
Goeie more girls!

Sjoe vanoggend het ek sommer baie koud gekry.....hier is nie water nie (net so piepiestraaltjie kom uit die krane) en ek MOES stort.....na die gym! :blink:

Marie! Baie geluk met die boeta wat oppad is! Die kamer wat jy wil maak lyk stunning! ;)

Ansa! So bly om te hoor/sien dat jou bondeltjie vinnig en veilig groei! :kiss:

Hexy! Sterkte met die toetse vir die nuwe werk! FX vir jou dol! :woohoo:

Aan al die ander!

Lekker en Geseende dag vir julle!

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #99031 by G Baby
more julle.
Wats nuus als? Sien Marie verwag seuntjie-baie baie geluk met hom!!! Ansa,sien jy was vir sonar,en als is reg,dis wonderlik,bly vir jou.
Hexy sterkte met die toetse! Kan nie wag om te hoor of jy dogtertjies of seuntjies verwag nie? Ek dink dis dogtertjies!
ANje hoe gaan met jou?
Happy-sjoe nog net 21 dae,jy nie fototjie van die magie nie? Wat is jou gevoel-blou of pienk?

Ons was naweek bietjie bandelierkop toe saam vriende,het vreeslik lekker gekuier en kinders het so lekker gespeel in die sand,modder,marshmallows gebraai en weer stokbrood ook gemaak. De Nys was ook soet en word nou sommer groot en is so vriendelik. Ek gaan later vandag fotos op fb sit van die naweek. Is op die oomblik by die werk en die kamera is nie hier nie.

So wat het almal die naweek gemaak?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #99021 by sexy~hexy
Gesels later weer dames. Ek moet gaan vir toetse vir die een pos waarvoor ek aansoek gedoen het ....wish my luck :P

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account