× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 1 month ago #99088 by ChaNa
Hexy ek het saterdag laat middag 'n hpt gedoen maar dit wys neg.. So weet nie of dit te vroeg was of die laat middag 'n probleem was nie of wat.

Sal nou maar hierdie week uitwag en as vrydag nog niks is nie dan weer toets.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #99086 by Beertjie
Ek voel regtig baie beter dankie.

Charlaine wanneer doen jy 'n toetsie?

Morgan ek is baie bly AF het opgedaag, jy't ons nogal laat stres.

Hallo Heksie en Cornel...

Anje kom chat bietjie...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #99085 by ChaNa
Cornel dit is die eerste keer in jare wat ek hoop dat AF haar gesig wys..want dis nie beplan nie lol.

Ek en DH het toe donderdag aand weer probeer BD en toe was dit nogsteeds so tight en seer toe besluit ek dis nou genoeg en toe begin ek met 3 - 4 vingers die goed te rek en kyk of ek dit na kan regkry nie. Sorry tmi..

Na ek dit gedoen het was dit bietjie beter nog liggies seer maar baieee beter. Kon toe die daad voltooi lol.

Gister toe ons bd was dit nie seer nie ek was so dankbaar haha, maar toe sien ek na die tyd iets het gebloei. Dis beslis nie AF nie want dit het opgehou toe ek dit afvee maar wonder wat dit was. Ek is seker dit het te doen met die prosedure.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #99083 by sexy~hexy
I are back...was onnodig om te gaan vir die toetse, ek het dit al gedoen en dis vir so 18mde na 2jr geldig, so hulle gaan net my vorige toetse gebruik.

Beertjie...voel jy darem al beter?

Charlaine, het jy al gePOAS??

Hi Cornel...ons krag was gister af van 8 - 5...so ek verstaan jou dilemma van nie water he nie ;) Darem het ons gaan uiteet in Spur...so dag het gou verbygegaan.

Hi Anje en al die ander :)

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #99080 by Cornel
Halo Anje,Beertjie en Charlaine!!!

mmmmmmmmmmmmm Charlaine! FX vir jou dol!

Beertjie,bly jy voel beter.....

Anje..Hoe voel jy?

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #99076 by ChaNa
Hi Almal

Marie - Baie geluk met daai boeta van julle, hoop hy bring vir julle baie vreugde.

Morgs - So bly AF het toe opgedaag.

Ansa - Baie bly alles is reg met baba. Nou kan jy begin uitsien na donderdag.

Aan die res hoop julle het 'n heerlike naweek gehad.

AFM: AF IS NOGSTEEDS MISSING, EK IS 5 DAGGIES LAAT !!! Die sooibrand maak my klaar en dit maak dat ek naar is heeltyd. Ek het amper permanent sooibrand. Weet nie wat aangaan nie.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #99074 by Lia
Girls, ek sukkel regtig om tyd te kry om vanoggend in te log, so ek gaan net vinnig se Hallo !!

Marie ek het hierbo gesien dis 'n seunjie. Baie Baie Geluk !!

Ek gaan nou nou weer in loer en opvang en chat. Geniet julle daggie.

PS: Ansa se sy gaan eers vanmiddag in log, want haar matrieks doen prakties en sy het internetstokkie by huis vergeet. Maar gister se scan was mooi duidelik, maar sy kan maar nou nou vir julle in meer detail kom vertel.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account