× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 2 months ago #98547 by ChaNa
Strikkie lyk my die klomp ignore nou ons almal lol..

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #98545 by Elise
ja my groepie is stil vandag weet nie waar is hulle nie en ek is verslaaf aan chat jong so hier is ek charlaine, Dankie ek wens die 3weke al om ek het solank gewag vir die ou babsie dat die wag my nou inhaal ek is so opgewonde kan nie wag in die aand om te gaan slaap om net nog n dag om te kry nie lol maar dit is nie meer lank nie en ek sal julle kom se wat dit is sodra hy/sy uit geklim het

Samantha Mikayla Vermeulen Gebore 20 Septermber 2010 09h32 3.24 kg 51cm
1 week oud: 3.4kg
4 weke oud: 4.1kg
6weke oud: 4.65kg



File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #98544 by Beertjie
Goeiemore almal....

Daai pille wat happy girl voor gestel het werk.. het gister daarvan gekry en voel vandag stukke beter.

Heksie sies, alleen eters kom nie in die hemel nie:)

Ansa eks baie bly oor jou goeie telling!

Strikkie HHHHAAAALLLLLLOOOO!!!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #98540 by sexy~hexy
Ai Strikkie, wil net so graag he hierdie maand moet jou BFP maand wees...maar kom ons los dit in die Vader daar Bo se hande....*hugs*

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #98539 by Strik*kie
Hexy, dan kom kuier jy vir my nou dadelik dan toets ek more, maar onthou net jy gaan al die trane afdroog en die sulkery aanhoor vir hele naweek :P

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #98530 by sexy~hexy
Ai Ansa...wat gebruik jy vir die sooibrand?

Strikkie...wanneer toets jy? :P

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #98523 by Strik*kie
Dankie tog want anders het jy seker lekker gesit en eet en ons lus gemaak. :lol:

Hene Ansa, het jy my gesien, damn het so hard getry om weg te kruip. :P

Voel ok, geen af krampe vandag, baie cm(creamy) net pyn amper soos miltsteek af en toe.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account