× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 2 months ago #98484 by Elise
Lol ansa wag maar die moan moan moan kom nog jy het nog n rukkie om te gaan nader aan die tyd raak jy ongemalik en dan is moan al wat jou laat beter voel lol

Samantha Mikayla Vermeulen Gebore 20 Septermber 2010 09h32 3.24 kg 51cm
1 week oud: 3.4kg
4 weke oud: 4.1kg
6weke oud: 4.65kg



File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #98478 by Elise
Haha ag wat ons is amper daar nog net so 24 daggies dan gaan ons weet maar nou voel die laaste paar daggies vir my langer as wat my hele swangerskap gevoel het so julle kan net dink hoe anstig ek is Ek het al selfs op die sonar probeer kyk maar as jy nie juis weet wat die verskil tussen die 2 is nie en as hy/sy heeltyd agter die naelstring weg kruip is dit nogals moeilik

Samantha Mikayla Vermeulen Gebore 20 Septermber 2010 09h32 3.24 kg 51cm
1 week oud: 3.4kg
4 weke oud: 4.1kg
6weke oud: 4.65kg



File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #98473 by Cornel
Hexy ek was maar net nie tevrede met daai fototjie wat op was nie.........daar was ek pootuit!!!!!

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #98471 by Lia
Cornel, ek hou van jou man, ek glo dit ook.

Hehe Hexy, ek het ook gevoel soos jy, maar ek is maar te bly ons vriende trek hul kiddies anders aan, want nou kan ek hulle uitmekaar uit ken. Hulle trek dieselfde klere, maar met verskillende kleure aan.

Ag cute Ansa !!

Toemaar Happy jy is amper daar.

En dankie Strikkie, ek hoop ook so.

Girls, ek het nou weer bietjie werk om te doen. Chat nou nou weer.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #98468 by Ansa_S
Ek wil nie kla oor een van my simptomes nie, maar die ergste een wat my onder kry is die snaakse smaak in my mond!

Voel of ek nooit tande borsel nie! En as ek kougom kou word ek naar!

Cornel ek stem saam ek sal nie nastenby so lank kan uithou om nie te weet wat dit is nie!

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #98464 by Cornel
HG,sjoe ek sou al lankal so 'n koekeloertjie gevang het sodra die gynie 'n sonar doen!

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #98463 by Ansa_S
Nee jong ek sien hier is maar net 'n paar wat foto's op het!

Ek moet se Hexy die gewonder of dit 1 of 2 is keer my om te shop en dit briek die ouma's ook!

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account