× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 2 months ago #98010 by Strik*kie
Dankie Anje, ek sal die opgewondenheid eers vir julle los en begin opgewonde raak teen Dinsdag ;)

:lol: Hexy vir gasvryheid

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #98008 by sexy~hexy
Anje, my "gasvryheid" begin ook laatmiddag...als gebeur laatmiddag :S Naar word, sooibrand en ek klink soos 'n tyre wat mens opgeblaas het en op spring :blush: LOL

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #98007 by Elise
Hi girls hoe gaan dit met julle

Ek wou gou kom inloer en sien hoe dit met julle almal gaan ek sien daar is al weer n hele klompie wat bfps gekry het since ek laas hier was baie geluk julle hoop dit is n wonderlike ervaaring vir julle en dat julle baie voorspoed en geluk sal ervaar

Samantha Mikayla Vermeulen Gebore 20 Septermber 2010 09h32 3.24 kg 51cm
1 week oud: 3.4kg
4 weke oud: 4.1kg
6weke oud: 4.65kg



File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #98006 by Lia
Hehe Strikkie, jou simptome klink so belowend. Ek wens die naweek wil net verby kom, dan jy toets volgende week. Ek hoop regtig jy kry jou twee strepies hierdie maand.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #98002 by Strik*kie
Anje, het ok snaakse pyne tussendeur op maag en o ja vir die gas maar nie eens preggies nie LOL

Hier chat ek alweer nadat ek gese ek gaan nou werk :blush:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #97998 by Lia
Sjoe girls, julle chat darem maar lekker as ek weg is. Ek hoop nou nie ek het iets vergeet nie.

Hi Strikkie, my simptome was dieselfde, sensitiewe boobs en AF tipe krampe, o en lae rugpyn het gou daarop gevolg. Ek het ook die trek gevoel gekry so twee dae voor ek getoets het.

Charlaine, in daardie geval dink ek wag maar ‘n week en bel dan vir dr. Baie Sterkte vir julle !!

Ai Hexy, dis vreeslik, vriende van ons se dogtertjie, nog nie eers ‘n jaar nie, is ook gister opgeneem vir breinvlies ontsteking. Jiggie vir Mosterd !!

HI Drieks, toemaar, hier van 13h00 af kan ek my oe ook nie oop hou nie. Energievlakke baie laag. O, en HEHEHEHEHEHE vir eiergeel !!

ANSA - BAIE BAIE GELUK met daardie goeie telling. Ek sien ook 'n 2ling kom. Hierdie een gaan sit !!

Ek is so moeg op die oomblik. Hierdie tyd volgende week sit ek amper amper in dr se spreekkamer.

Preggy Fairies, het julle ook baie gas?

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #97990 by Cornel
Sjoe Ansatjie!!!!!!!!!!!!!!!!

Baie baie geluk met daai goeie telling van jou!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!

Hier kom nog 'n 2ling lyk dit vir my!!!!!!!!!!!!!!!!

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account