× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 2 months ago #98033 by Cornel
Strikkie ek verstaan en weet van daai teleurgestelde gevoel,maar al FX vir jou dolla!

Ons almal sal hoop en bid net vir die BESTE!

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #98032 by Beertjie
Hallo almal

Jammer ek kom nou eers hier aan, was vanoggend by die dokter en hy se alles lyk goed,"ma en baba"!

Ek sien julle praat oor gas.... dis verskriklik erg....

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #98025 by sexy~hexy
Nogals goedkoop hoor, R36 vir 12......

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #98022 by Strik*kie
Haha haha ha vir die roomhorings, dankie dat jy nou weer my spoegkliere laat oortyd werk HEXYYYYYYYYYYYYYYYYYYYYYYYYY!!!

Cornel, ek probeer maar nie daaraan dink nie, maar dit moet ek se gaan seker weer teleurgesteld wees as SY om maar dis maar so jong.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #98018 by Goggatjies
julle is skreeu snaaks met julle gas vryheid

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #98017 by sexy~hexy
Ai kom 4uur....DH het vir Bounty Hunter uitgeneem...gaan dit vanaand kyk...hy werk weer vanaand en more-aand nagskof :S

En raai wat Strikkie?

Ek het vir my 2dosyn roomhorinkies bestel vir more :D

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #98013 by Cornel
Strikkie as ek jou met die ander girls vergelyk........is jy besonders rustig!!!!!!!!!!!!

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account