× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 2 months ago #98060 by Driekie
Hehehehehe Strikkels!!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #98052 by Strik*kie
Na daai roomhorings het ek nou gerammel in my maag. :( Voel of my derms stoei om plek te maak vir al daai horings. :lol:

Driekie.................. ek se ok niks :lol:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #98045 by Driekie
Heelllooooo....eks terug na ek frikken besig was - sjo!!!!

Hehehe - ek is ook een van daai gasvryes hier onder ons!! :blush:

Hexy - jy maak my nou lus!!!Maar dit is nogal goedkoop!!!

Yippee Beertjie - so bly jy en babie is ok!!

Happy - wow - baba is al amper hier!!!!!!Jys seker hengse excited!!!

Ek eet nou chippies in buns met Tropika juice - en ek het vir my koekies gekoop, my mond water vir dit!!!!

Strikkels....jongie...ek se niks!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #98044 by sexy~hexy
Gemmer - Gingerale - het gewerk met Jayden. Nou maak gemmer my ook naar :S

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #98043 by Strik*kie
Bye Beertjie. En dankie vir die fx.

Ek wag nog steeds vir my outjies om klaar te tel, heng hulle is so staaaaaadigggggg vandag, mens sou dink dis maandag of vrydag vandag. grrrrrrrr

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #98040 by Beertjie
Hexy dit klink vrek lekker...Dokter se eet 'n gemmerkoekie vir die naarheid..

Ek moet ongelukkig weergaan, sal more weer bietjie kom chat.

Hoop julle het 'n lekker dag verder.
Strikkie ons hou duim vas hoor!!!

TATA-BYE

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #98036 by Strik*kie
Dankie Cornellie, glo ook maar as dit die regte tyd is sal dit gebeur.

Hallo Beertjie, bly als ok met ma en baba!!!!

Hexy dis goedkoop, stuur sommer vir my ook asb man!!!!!! ;)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account