× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 2 months ago #98100 by Elise
Plesier driekie hoop dit kan darm iemand uit help ek het darm nou al n paar mense met daai raak gehelp

As ek mag vra wat het van paisley geword weet iemand hoe dit met haar gaan?

Samantha Mikayla Vermeulen Gebore 20 Septermber 2010 09h32 3.24 kg 51cm
1 week oud: 3.4kg
4 weke oud: 4.1kg
6weke oud: 4.65kg



File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #98099 by Strik*kie
Klink my julle het julle mes in vir my ...... ek stuur sommer die hoop kwyl oor na julle toe :(
ha ha ha ha ha ha

Wonder ook oor Morgan, sy sal mos die naweek toets as af nie opgedaag het nie.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #98095 by Driekie
Hehehehe - vir al die kwyl...kan ek las....pienk wafer-biscuits...YYYYYUUUUUUMMMMMMMYYYYYY!!!!!!!!!

Dankie vir die Vomifene raad Happy....gelukkig lyk dit of my "honeymoon-fase" aan die kom is...whoooooohooooooo!!!!!

Bly dit gan goed met Dassie!!


Julle waar's Morgan en het haar AF to al in die meantime opgedaag....????

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #98090 by Elise
haha hexy 1 is op my due date wat die 30 september is en die ander 1 is op my keiser datum 20 septermber en dan ander 1 is n count down ticker

Samantha Mikayla Vermeulen Gebore 20 Septermber 2010 09h32 3.24 kg 51cm
1 week oud: 3.4kg
4 weke oud: 4.1kg
6weke oud: 4.65kg



File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #98087 by sexy~hexy
Happy, hoekom het jy 3 pregnancy tickers?? :D

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #98078 by Elise
geen prob strikkie kan nie glo ek was nou die dag nog so n ou moan kous op die thread oor ek wat nie swanger raak nie en hier sit ek met n helse boep pens

Samantha Mikayla Vermeulen Gebore 20 Septermber 2010 09h32 3.24 kg 51cm
1 week oud: 3.4kg
4 weke oud: 4.1kg
6weke oud: 4.65kg



File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #98077 by Strik*kie
Nog 'n bietjie kwyl by, dankie Hexy!!!!

Dink hoeka tyd dat dh my bietjie spur toe vat. Mmmmmmmm.

Het met Dassie gemail, gaan goed met haar, sy net besig en sy verwag 'n seuntjie.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account