× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 2 months ago #98075 by Strik*kie
Is ok Cornel, nog bietjie kwyl sal seker nie saak maak nie, my lessenaar is groot :lol:

Skies Happy, ek lees soms die posts mis. Ja-nee die tyd het gevlieg wow!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #98074 by Elise
Ai tog hexy ja niks het vir my ook gewerk nie tot ek vomifene gekry het ek het selfs die gemmer getry en ek haat gemmer met n passie ek haat daai reuk ek dink ek het dit gehad tot in met 14weke

Samantha Mikayla Vermeulen Gebore 20 Septermber 2010 09h32 3.24 kg 51cm
1 week oud: 3.4kg
4 weke oud: 4.1kg
6weke oud: 4.65kg



File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #98073 by sexy~hexy
Sondag is ons krag af van 8 - 4...so het vir DH gese ons moet Spur toe gaan, dan gaan ek beslis ook Spareribs oorweeg en lekker wegle aan hulle uieringe en pienk sous MMMMMMMM.

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #98070 by sexy~hexy
LOL Happy, glo my as ek se ek het ALS probeer - van Vomifene tot suurlemoensap, niks werk nie...so dis maar vir uithou en wag tot dit eendag oorwaai :S

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #98069 by Cornel
:laugh: strikkie ~ kwyl van die tafel af vee...... :laugh:

Strikkie sorry as ek jou lus maak,maar ek moet dit net se:

Ek het nog nooit sulke lekker vleis geeet vandat ek hier bly soos vandag nie! mmmmmmmmmmmm wens ek kon vir my 'n "doggybag" vat!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!! Dit was SPEARRIB,maai ai ai ai dit was heerlik! :woohoo:

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #98066 by Elise
ek wou nou net se sies vir julle, julle se nie eens vir my terug hallo nie :-(

Driekie ek kan nie vir jou verduidelik hoe excited ek is nie en nou voel dit soos n ewigheid tot by die eind lyn my hele 8 maande het nie eens so lank gevoel nie sjoe maar nou vat die tyd maar sy tyd lol

Geluk ek sien jys net so oor die 11 weke sterkte vir die tyd wat voorle mag dit baie vreugde vol wees vir jou

Ek sien van julle sukkel met naarheid ek kan gou n geheimpie met julle deel ek het 24 hours a day ms gehad dit was horrible tot ek by die apteek gekom het uit desperaatheid en gese het genoeg is genoeg toe gee hulle vir my n pilletjie wat jy 2 keer n dag drink 1 in die oggend en 2 in die aand voor jy gaan slaap die goed se naam is Vomifeen glo my dit werk soos n bom en dit is spesiaal vir ms so julle kan van dit kry

Samantha Mikayla Vermeulen Gebore 20 Septermber 2010 09h32 3.24 kg 51cm
1 week oud: 3.4kg
4 weke oud: 4.1kg
6weke oud: 4.65kg



File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #98063 by Strik*kie
Jy spot maar ek is nou vreklus vir of daai roomhorings of choc eclairs of........... wag ek gaan net eers die kwyl van die tafel afvee.
:lol:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account