× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 2 months ago #97323 by Cornel
Okay dankie marie! Sal maar more by haar hoor of hulle iets kon sien!

Wat dink jy groei daar binne?

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #97319 by marie r
Sorry Hexy ek kan jou nie help met die rennies vraag nie. Weet net van Gaviscon.

Cornel party dr's kan al op 12 weke die geslag sien. Ons kon met Eduan al op 12 weke sien dat dit 'n seuntjie is. Dit hang maar af van hoe baba lê ens. Maar die plek waarheen ek gaan vir my 4d Scan se hulle kan vanaf 14 - 16 weke vir jou sê. My dokter het met my laaste besoek vir my gesê dat hy @ 16 weke vir my sal kan sê wat dit is. Hoop maar so.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #97312 by Cornel
Jaaaa,dis 'n plan!!!!!!!!

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #97309 by sexy~hexy
LOL nee wat, ek fokus eerder dat die hulle name met dieselfde letter begin, gaan nie nog worry oor dat hulle name rym nie :D

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #97304 by Cornel
Dit is nogal mooi naampies...maar jy moet probeer om die naampies bymekaar te laat pas....soos Tene en Dene (daar kom net 'n strepie op die laaste e -wetie hoe om dit te maak met die rekenaar nie)

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #97301 by sexy~hexy
Nee Cornel....ons het wel Kaylee vir 'n dogtertjie, en ek het die naam Kassidy gesien...weet nie of DH daarval sal hou nie. Maar vir twee seuns is ek 'n blank LOL

Ek hou van die naam Logan, maar mens ook nou weer dink wat pas by ons van ;)

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #97295 by Cornel
Hexy het julle al aan naampies gedink vir die 2?

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account