× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 2 months ago #97237 by Cornel
Kan 'n mens op 16 WEKE al die geslag van die baba sien?

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #97215 by marie r
Hallo julle

Loer so tussen deur hier in by julle, lees alles maar ek reply net nie.

Het gou vanoggend vir Eduan vir 'n playdate gevat. Kinders het dit omtrent vreeslik geniet. Hy was doodmoeg toe ons by die huis kom. Hom gaan neerlê en toe besluit hy om net vir 'n half uur te slaap. Net toe ek bietjie op die bed gaan lê toe staan hy op. Het toe maar nou besluit dat ek sommer maar gaan begin met kos vir vanaand. So nou's ek so tussen deur besig met dit.

Anje & Ansa nog net 'n week vir ons. Kan nie wag om te hoor hoe was julle scans nie.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #97199 by Cornel
Hi Charlaine....

Sjoe julle fairys maak my jaloers........maar dis okay! Julle moet dit sommer vir my part ook geniet!

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #97191 by ChaNa
Hi Anje

Bly alles gaan so goed met jou en ansa..

Kani wag vir julle 2 se scans nie

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #97187 by Lia
Hi Charlaine !!

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #97184 by Lia
Ek besef nou net, as alles goed gaan, is ek die week van my verjaarsdag in my 12de week, dit sal nou wraggies die beste verjaarsdag skenk ooit wees, om sover te kan kom.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #97183 by ChaNa
HEY ALMAL

Bly dit gaan goed met almal. Ekt nie opgevang nie so gani personals doen nie.

Gaan nog goed hierdie kant. Daar is nog geen teken van AF nie en moes vandag begin spot het. Het baie wit taaierige afskeiding sorry tmi. So hoop dan maar AF wys vinnig haar gesig.

Julle moet 'n lekker daggie verder he

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account