× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 2 months ago #97178 by Lia
Jy is so gelukkig - hierdie 2 weke voel vir my baie langer as die vorige weke wat ek moes wag vir scan, seker maar omdat dit die week is waarin my vorige probleem begin het - alhoewel ek nie regtig daaraan dink nie. Ek is vreeslik opgeblaas vandag en die naarheid voel effens erger vanmiddag. Ek het weer krampies begin kry, maar dis anders as die wat ek gewoonlik gekry het. Ek glo dit alles is 'n goeie teken.

Miskien is jy baie baie gelukkig en sien 'n hartklop, ek het al gehoor van mense wat dit so vroeg gesien het, min maar wel.

Nee wat, ek gaan nou maar opgee op die pink or blue dummy ding, Dischem weet ook nie waarvan ons praat nie en ek kry dit nie op die internet iewers nie.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #97157 by Ansa_S
Ja Anje ek stem as dit net eers naweek is gaan die tyd vinniger verby!

Darem het ek vrydag se sonar om my nuuskierigheid darem bietjie te laat bedaar, nie dat ek dink dr iets sal kan sien nie, maar al sien hy net die vrugsakkie sal ek al tevrede wees!

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #97131 by Lia
Baie Dankie, dink ek sal maar liewer nog so 3 weke wag voor ons ernstig begin koop.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #97130 by sexy~hexy
Anje, 25 - 27 Augustus, dis vir online bestellings.

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #97126 by Lia
Hexy, tot wanneer is dit afgemerk?

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #97124 by Lia
Hehe Ansa, ek voel dieselfde, gelukkig is my man te bang daar gaan iets verkeerd.

Ansa, so ek en jy gaan so saam saam scan, want my afspr is 14h15, ek kan nie meer wag nie. Die naweek gaan darem vinnig verby, want ek slaap hom verby, maar die week is baie lank.

My man wil kuiermense met elk 1 dogtertjie oornooi die naweek en ek is so nie lus vir mense nie. Wil net slaap, maar nou ja, maar gese dis reg, ek weet hy crave die geselskap. Hy is maar 'n mense mens. Dit lyk of die een couple dit nie kan maak nie, miskien skuif ons dit na volgende week - ek hoop.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #97121 by sexy~hexy
Ek kry nou 'n email van Baby and Company, hulle Angelcare Monitor with breathing pad is afgemerk vir R999...dis goedkoop...vir die moms2be wat dalk sou belangstel :)

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account