× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 2 months ago #97573 by Lia
Oooooh Slakkie, dit klink baie positief. My advies, wag nog 2 dae om te kyk of AF opdaag en indien nie - TOETS !!!


Hi Charlaine, gee dit maar nog 'n week kans en bel dan vir dr dink ek en hoor wat se hy.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #97570 by Lia
Baie Baie Geluk Ankia, wow 2 is omtrent 'n mylpaal. Julle moet die partydjie baie geniet !!

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #97568 by Lia
Hexy, dis nou nie vreeslike bekende akteurs nie, die hoof karakters is:
Robyn Lively
Jeffrey Johnson
Tanner Maguire
Michael Bolten
Maree Cheatham

maar dis regtig 'n uitstekende movie !!

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #97565 by Cornel
Goeie more almal!

Hier gaan dit aan die gang!

Ek is regtig heeltemal pootuit na vanoggend se gym,sit nou maar en drink 'n lekker beker koffie......miskien kry ek bietjie woema! :laugh:

Ek voel van vanoggend af wat ek opgestaan het nie,te brite nie.......hiper geirriteerd,gloede en sommer net goor......dink my hormone is nog nie heeltemal reg nie :unsure:

Almal moet 'n lekker dag he......hier is dit maar winderig! :S

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #97563 by Slakkie
More dames!!!

Help gou bietjie hier: My siklusse lyk as volg:

My siklusse lyk as volg:
2009
Mei 28 dae
Jun 27 dae
Jul 24 dae
Aug 26 dae
Sept 27 dae
Oct 26 dae
Nov 26 dae
Des 27 dae
2010
Jan 27 dae
Feb 27 dae
Mrt 28 dae
Mei 25 dae
Jun 27 dae
Jul 27 dae
Aug 25 dae


Nou wat nou ek kan nie sê dat ek regtig simptome het nie maar my boobs is seer aan die kante maar nie 'n pyn nie meer as ek daaraan vat en op CD 26 heavy AF pyne maar geen AF gister AF pyne maar geen AF en vandag 'n moerse hoofpyn. Tipiese AF simptome!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #97558 by ChaNa
More Almal

Hoop dit gaan goed met almal.

Oky so daar is nog geen teken van AF wat al hier moes gewees het nie.mmmmmmmm.
Sal dit nou maar uitwag en wens net sy wil nou kom.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #97552 by sexy~hexy
Aaaaw Ankia...en hy join ook die 2 club :) Julle moet dit geniet en fotos neem en kom post hoor!!

Lucky fish, wens ek was more bietjie af...maar ek moet maar werk :S Nie dat ek eintlik werk het nie, my werk is op datum vir 'n slag :P

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account