× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 2 months ago #97549 by sexy~hexy
Hi Anje

Wie speel in daai movie?

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #97548 by Goggatjies
Goeie More

Hier gaan dit aan die gang
Ek is so bly dit is donderdag
Ek het darem more en Maandag af, en kan nie wag nie
William verjaar Saterdag en ons gaan bietjie spur toe met van sy maatjies

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #97545 by Lia
More more dames

Hi shame Marie, hoop jy voel darem beter.

Hexy, ek hou van die name wat jy genoet met.

AFM: Ons het gisteraand saam my niggie "Letters to God" gaan kyk en mense, dit is 'n uitstekende movie !! Maar maak julle reg, jy gaan lang trane huil !! Die movie was eintlik goed vir my gemoed ook. Ek het gisteraand so bietjie ongemaklik gevoel, moeilik om te beskryf, dit het net gevoel of ek baie opgeblaas is en my hele maag area was sensitief. Vanoggend het ek weer geen simptome nie, nie eers naarheid nie. Hierdie week moet nou vinnig verby gaan, ek kan nie meer wag vir my scan nie.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #97521 by sexy~hexy
Hi Marie :)

Hoop jy voel darem beter na jy vir George geroep het?

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #97509 by marie r
Môre vriendinne

Hoe gaan dit met almal op hierdie Donderdag?

Hexy lyk my ek en jy het omgeruil. Ek het weer vanoggend gebrul....

Ansa & Anje nog net 'n week voor ons volgende scan! Hoop peanut lê dan mooi, want my ma en boetie wil saam gaan.

Lekker dag vir almal.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #97501 by sexy~hexy
More almal :)

LOL Ai tog 2kid...jy moet maar in die middae kom inloer, dan praat ons altyd oor wie eet wat :D

Hoe gaan dit met almal en wat is nuus?

Die week vlieg weer verby, kan nie glo dis al Donderdag nie :woohoo:

Geen nuwe nuus van my kant af nie...het nie gebrul vanmore nie, maar die hoesie wat ek het irriteer my, en hoesmedisyne help ook nie regtig nie.

Lekker daggie almal :)

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #97450 by Kinderelomelo
Sherbert, het vergeet dis woensdag. Het ten duurste KFC gaan koop en dit was nie eers lekker nie!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account