× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 2 months ago #97082 by Ansa_S
Beste een, dis hoe ek deesdae voel:

Four married guys go fishing.
After an hour, the following conversation took place:
First guy: You have no idea what I had to do to be able to come out fishing this weekend. I had to promise my wife that I would paint every room in the house next weekend..'
Second guy: That is nothing, I had to promise my wife that I would build her a new deck for the pool.'
Third guy: Man , you both have it easy! I had to promise my wife that I would remodel the kitchen for her.'
They continue to fish. When they realized that the fourth guy has not said a word, they asked him, “You haven't said anything about what you had to do to be able to come fishing this weekend. What's the deal?”
Fourth guy: I just set my alarm for 5:30 am.
When it went off, I shut off my alarm,
Gave the wife a slap on her butt and said:

'Fishing or Sex?'

And she said:…………….. 'Wear sun-block.

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #97081 by Kinderelomelo
Ai, jy kan my niks vertel van dit nie Ansa. Dit was die ergste vir my. Het jy 'n Piesang naby? Dit kan dalk help. Of as jy naby 'n winkeltjie is kan jy vir jou 'n fizzer of 'n klein pakkie Eno's gaan koop, altwee het die bestandeel in wat salk help vir sooibrand.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #97080 by Ansa_S
Grappie vir die dag:

Twee boeties, Gert en Koos het 'n sak vol lemoene by die bure se huis
gesteel en het besluit om na die naaste begrafplaas te hardloop waar hulle
dit eweredig onder mekaar sou verdeel. Toe hulle by die groot staalhekke kom om die begrafplaas binne te gaan, val twee lemoene uit die sak en word net daar gelos.

'n Papdronk man oppad terug van die kroeg loop naas die begraafplaas verby en hoor toe die volgende: Een vir my en een vir jou, Een vir my en een vir jou.

Hy skrik homself sommer dadelik nugter en hardloop so vinnig soos wat sy
voete hom kan dra na die naaste dominie.

"Dominie, kom saam met my om te hoor hoe God en satan lyke uitdeel in die
begrafplaas.". Hulle altwee hardloop na die begrafplaas en die stemme gaan
voort. Een vir my en een vir jou, een vir my en een vir jou!
Skielik sê die een stem.: "Nou wat van die twee by die hek?".

Die dominie was die een wat die vinnigste kon padgee...!!!!

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #97078 by sexy~hexy
Ai Ansa...jy en jou sooibrand :D

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #97075 by Ansa_S
Sjoe ek het my pap bietjie later vanoggend geeet om te kyk of dit nie werk vir die moegheid nie, maar nou kook ek oor en die gaviscon is by die huis!

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #97062 by Lia
Hi G, ek dink jy sal goed lyk met kort hare, jy moet dit baie geniet !!

Ek sal op 10 weke weer foto neem en dan die 5 en 10 weke foto saam opsit.

Hi M2K – Hoop jy word vinnig gesond.

Shame Drixter, jy het omtrent ‘n rowwe aand gehad.

Ek sit weer en gaap hier, kan nie my oe oop hou nie. Ek wil net huis toe gaan en gaan slaap. Ek kan nie wag dat die week verby gaan nie.

Ons het darem glad nie issues met stakings hier om ons nie.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #97060 by Driekie
Sjoeeee....nee by ons is al die skole gesluit, ons staats-hospitaal het al die mense met familie laat weet hulle moet die siek mense kom haal want hulle gan nie versorg word nie en is ok gesluit..

Hulle het Vrydag hier verby ons gebou in die straat getoi-toi al die verkeer ontwrig en vreeslik gemors oral in die strate en goed...

Ek weti of daar al geweld hier-rond was nie...


Haaai 2km - ek hoop jy is gou gou beter!!!!So griep-storie is nooit lekker nie!!!Ek hoop ok daai emosies en goed is tekens van preggy en nie af nie

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account