× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 2 months ago #97055 by Kinderelomelo
Hello Dames

Hoe gaan dit vandag? Ek's tuis met erge griep. Was gister Dr toe en hy het may afgeboek. Het nou al my kind se doeke uitgehang om droogteword en voel nou sommer goor van vooraf, dis yskoud buite. Het nou 'n warm watersak gemaak en pille gedrink en le nou op die bank onder 'n kombers ek kyk HOUSE op Universal. Baie sad stuk gekyk nou voel ek sommer erge jammer vir myself. Ek dink die PMS het toegeslaan, tjank vir alles. Toets oor 'n paar dae, hoop die preggy hormone en nie PMS nie.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #97045 by Cornel
Oi tog Driekie lyk vir my gestraand was nie jou aand nie!!!!!! Hoop dit gaan beter vannaand!

Lyk vir my die stakings wil nou handuit ruk!!!!!! My suster moes 10 uur dadelik die kids by die skool gaan haal want die polisie het die onderwysers laat weet dat die swartes oppad is skool toe......

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #97039 by Driekie
Dankie - G!!!!Ek sal nou deffies so maak!!!!!

Oooh Sirkus - hehe ons het Markus sirkus toe gevat toe hy so 7 maande oud was en man o man het hy dit geniet!!!!!Jou kids gan uitfreak!!!!!

O jaaaaa julle ek moet dit vertel..ek het myself beseer met n rasper!!Die kaas het in my hand gebreek terwyl ek besig was om dit te rasper en toe gly my hand in die lemme in was....lekker knuckle-injury opgedoen....ek was so vies vir myself en net daarna probeer ek n koppie uit die kas haal en die val uit my hande en stamp n glas ook uit en albei land in honderde stukkies op die vloer....maar toe's ek eers vies vir myself!!!!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #97029 by G Baby
Driekie eet genoeg choclates in jou swangerskap(ek is spyt ek het nie meer geeet nie),want as jy borsvoed kan jy dit nie eet nie,en ek kry so lus vir choclates. Vriendin het vir my lint sjokolade persent gegee,ek eet elke dag een of twee blokkies,maar moet myself keer om die hele slap te verorber nie....

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #97025 by G Baby
hallo julle,sien dit gaan nog goed met almal en met al die fairies ook. Wanner kry ons bietjie boepie fotos,nog net paisley het geneem. Wil graag sien!!!
EK gaan nou vamiddag die hare ding doen,lus om kort te gaan,wil nou kyk of ek prentjie kry.
Vanaand vat my man die twee grotes sirkus toe,daar is een in tzaneen,blykbaar olifante,tiere ens en baie oulik. Hulle sien vreeslik uit daarna. EK en de nys gaan maar by die huis vertoef,bietjie rustig wees,te koud om hom uit te vat.
Ansa seker jou telling gaan mooi hoog wees!
Strikkie hou duim vas vir jou vir daai BFP!!

Lekker dag vir julle almal

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #97003 by Cornel
O okay,ek ken dit glad nie.......

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #97001 by Driekie
Ek is n HUGE Parlotones fan...so my smaak le meer in daai rigting..

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account