× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 2 months ago #95841 by Slakkie
OK arrie warrie girls chat more weer - belowe! :-)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #95837 by Lia
Hehe Slakster, kom ons hoop dis 'n onverwagte seening !! FXFXFXFX

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #95834 by Ansa_S
Anje ek moet se ek dink ek sal mal word as ek nie julle klomp gehad het om al my simptomes mee te bespreek nie!

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #95833 by Slakkie
Ansa - ek is nie baie positief die maand nie maar my tette is seer van O af tot nou toe maar nie die nipple nie die tiet maar ook nie seer dat ek wil huil nie dis meer gevoelig soos wanneer ek my arms kruis dan voel ek hulle en verlede week in BD ('n man kan mos nie 'n tet uitlos nie) toe was dit baie seer.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #95832 by Lia
Sjoe, ek is bly hier is so baie preggy fairies saam my op met wie ek my simptome kan vergelyk, julle laat my sommer beter voel.

Hallo Slakkie, ek dink julle is veilig, dink ook O sou op CD14-16 wees. Ons hou duim vas en soos ek se, dit is beter om te wag tot jy seker is jy kan rustig wees. Miskien moet jy soos Paisley maak en reel dat jy 'n paar dae afvat na jou IUI, wanneer julle dit ookal doen.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #95830 by Strik*kie
:woohoo: Ek sien jy gaan moet teruggaan om HPT's te koop!!!! :woohoo:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #95826 by Ansa_S
Ja nee Hexy ons het omtrent die bd gedoen van dag 11-17 non stop! Dis baie werk en mens word baie moeg, maar die resultate is die moeite werd!

Slakkie dit het vir my die eerste maand op fertomid gewerk met al die bd!!!!!!!!!!!!!

En slakkie my tette was ook seer van net na ovulasie tot vandag toe!

Clomid het vir my seer nippels gegee maar met fertomid was my tette seer van na o tot nou, en ek het gedink dis die pille se skuld, maar nee dit is die baba se werk!

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account