× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 2 months ago #95893 by Ansa_S
Baai Anje!

Ek gaan ook nou groet! Gaan nou hare sny, gelukkig kan mens in die salon sit en kos bestel by die coffee shop langsaan! anders sal ek dit nie maak nie!

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #95887 by Beertjie
Snaaks ek kry nie sulke vreeslike moegheid nie, ek dink dit tref my eers so teen 5uur se kant, want dan het ek net mooi lus vir niks nie. Anje watse werk doen jy?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #95885 by Lia
Ok, my baas is terug, so ek groet maar vir nou, nou moet ek myself dwing om wakker te bly.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #95883 by Lia
Ansa, jy kan altyd vir jou 'n portapotty kry en dan die kinders dreig die stoutste een moet hom leeg maak....lol.

Ja kyk ek is ook doodmoeg hier waar ek sit. Sit lekker en gaap. Ek weet regtig nie hoe ek deur die dag gaan kom nie.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #95881 by Ansa_S
O gats ek het nie 'n idee hoe ek gaan wakker bly met my haarafspraak nie!

Ek dink hul moet 'n toilet in my klas sit, my klas is op die 3de verdieping en dan moet ek kort-kort afloop om te pieps!!! Ten minste is dit goeie oefening!

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #95869 by Ansa_S
Beertjie ek gaan 2 uur vir my hare, sal hoor van kleur, want ek wil ook strepies insit!

Beertjie moenie bekommer oor 'n 2ling nou al nie, eers as dit bevestig word!

Met my hoe telling en die feit dat ek fertomid gebruik het is die kans goed maar ek gaan nie nou al daaroor dink nie!

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #95867 by Beertjie
Sjoe ek was nou so lus vir sjap chippies, ek eet sommer 'n large....
Is dit al te vroeg om cravings te kry?

Heksie tot hoe laat toe werk jy in die middae?
Hoe het jy uitgevind jy verwag 'n tweeling?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account