× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 2 months ago #95957 by sexy~hexy
Beertjie, ek het gehoor van 'n Dr van Zyl...glo ook 'n baie goeie dokter...en daar is 'n dokter Diederiks ook by wie 'n vroutjie hier in die dorp was wat ook 'n tweeling verwag het. Sterkte, dis vir my ook snaaks dat hulle jou eers vir die eerste keer op 11weke wil sien.

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #95931 by Lia
Beertjie, ek werk vir 'n makelaar.

Ansa, toe mis ek jou, hoop jy geniet die haarsny, en as jy klaar is, vang sommer vir my part ook 'n middag slapie.

Dis nou eers 14h20, dit tyd gaan so stadig om die laaste paar uur. Ek weet nie wat gaan aan nie, seker maar omdat ek so sleg geslaap het, maar ek kan nie ophou gaap nie en sukkel regtig om my oe oop te hou. Miskien moet ek maar 'n dag af vat in die week - ek wens !!

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #95912 by Beertjie
Ek gaan ook maar nou eers bye se, het so paar dingetjies om nog te doen. Ek hoop julle het 'n rustig aand wat voorle.

Sien weer more.

TATA-BYE

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #95910 by Beertjie
Ai tog dis sleg. Ek het 'n afspraak by Dr. van Zyl gekry vir die 12de Oktober. So dan sal ons maar sien, dis net sleg dat hy my eers op 11weke wil sien?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #95907 by sexy~hexy
Beertjie...toe ek vir my 8weke ondersoek gaan, het die gynie gese hy dink/vermoed daar is twee, ek moes teruggaan op 10weke, toe kon ons mooi altwee babas sien. Ek weet Vix op die Jan/Feb 2011 thread se baie gynies verkies om nie vir vrouens te se hulle verwag tweelinge voor 12weke, aangesien dit baie keer 'n vanishing twin is, dan se hy vir jou daar is 2 en 'n paar weke later is daar net een baba.

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #95904 by Beertjie
Tata julle lekker middag!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #95897 by Strik*kie
Geniet die hairdo Ansa, bestel vir jou lekker stuk koek ;)

Ek is nou ook moeg, nie lus vir werk of niks nie, en het my zinc pille gedrink en ongelooflik sooibrand daarvan OMW! Dit is goor.

Skies Hexy wou jou ook nog se van die olie en room. Vat ook hele pot en meng halwe bottel bio-oil of tot ek sien dit is nog nie waterig nie.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account