× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 2 months ago #95825 by Strik*kie
Ons hou fxfxfxfx dat daai 1x se soldaatjies hulle pad gekry het ;)

Thx man, maar soos ek gese het gaan g'n niks lees in simptomes of niks nie (makliker gese ek gaan check als wat ek voel gou op google LOL)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #95824 by Slakkie
EN ek het besluit om glad nie HPT's te koop die maand nie! Ek koop mos sommer altyd HPT's, OPK's en tampons gelyk :-)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #95818 by Slakkie
Ek het ook gedink dat O dalk op CD 15 kon wees...ag wag ons sal maar sien! Al wat my tette is nou al seer van toe af tot nou toe.

Strikkie - Cool vir Sk! Jy is volgende!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #95811 by sexy~hexy
Hi Slakkie, bly om jou weer te sien :) Jong...vir veiligheid moet julle maar in die vervolg van CD8 - CD17/18 BD vir 'n vale...dis wat vir Driekie en Ansa gewerk het...hulle het omtrent elke aand DIE DAAD gedoen en altwee was op clomid/fertomid.

Soos Ankia al gese het, dalk het jy 'n luteal phase defect met die dat jou siklusse nou korter is? Ek is glad nie 'n boffin op die gebied nie. Maar wie weet, met die dat julle 'n break gevat het...daar slaan dalk 'n BFP uit ;)

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #95810 by Strik*kie
LOL Ankies sien ok nou Slakkie se ticker se cd50 wow. he he he.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #95809 by Driekie
Vaderland maar jy's skaars Slakkie!!!Hellooo weer!!!!!

K ek ken nie veel van hulle nie die 1ste maand wat ek dit gebruik het het ek my plussie gekry en die volgende maand wat ek preggy geraak het nie eers n reukie van n positief nie....

Wat ek wel weet is dat sodra jy jou positiewe toetsie kry is ov tussen 24 en 48 uur daarna so ek sou se dit was CD14-16 wat jy ge-ov het..

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #95808 by Strik*kie
Terwyl jy nou op Slakster onthou jy vir SK wat saam jou op pf gechat het, sy is ook nou hier: Meemo en sy is preggies!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account