× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 2 months ago #95796 by Strik*kie
:lol: Ansa ek het ok 'n pyn daat by tjif en tjaf. Weet nie dalk is die AF wat die ou paadjie uitle grrrrrrrrrrrrrrrrrrr

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #95794 by klippie
Welkom 2KM! Ek is so bly hier is nog TTC girls wat join, want die thread is so vrugbaar en amper almal hier is al fairies!

Girlies, ek het baie baie seer AF vandag, nog nooit so seer gehad nie. Ek drink baie water, maar dit laat my net pp, en as my blaas vol is moet ek hol, anders druk dit teen my baarmoeder en dan het ek nog meer pyn. Ek dink ek moet bietjie huis toe gaan en gaan lê, ek het baie baie seer! Ek moet nog by die apteek stop vir my mirrisyne ook, maar loop is seer. Sal later weer kom werk as ek beter voel. Ek weet sommer dis als daai stupid Clomid se skuld!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #95793 by Strik*kie
Mooi so Anje!!!!!!

Julle hier is darem paar girls wat glad nie meer kom chat nie, wonder wat gaan aan.

MIA: SLAKKIE, VB, Kriek(sy het begin werk so hopelik sien ons haar gou weer), NESSIE, ELLA. Wa is hule?

Dassie is ook sommer weg. :(

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #95790 by Ansa_S
Shame Driekie dis seker nou jou beurt want my vel is nou pragtig! Maar seker nie vir lank nie!

Anje ek het ook daardie vreemde gevoel by my koekeloeks, so half of die ou lady pyn en met tye dan pyn sy! Maar ek glo dis die baba wat so mooi groei!

Sit nouself hier met 'n vreemde pyn in ou koekeloeks!

Ek se mos ons is half mal, as daar pyne is is ons bang, as daar nie is nie, is ons ook bang!

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #95788 by Lia
Ok, het die duiwel nou weer weggejaag. Driekie, dis goeie nuus, so ek is normaal. Sjoe, maar dit kan nogal seer raak as dit so aanhoudend is.

Wow 2km, dis baie hartseer, kan nogal dink dinge is deurmekaar daar. Sterkte jong, maar kom loer in as jy kans het, moet asb nie verdwyn nie, ek werk ook maar so tussen in.

Dis darem al 12h30, ek wil net huis toe gaan en gaan slaap, is lekker moeg hier waar ek sit.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #95784 by Kinderelomelo
Voel klaar tuis dankie julle.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #95776 by Driekie
Helloo - eks terug - gou my capturing vir die week se cash gedoen...

Anje - ja en dit word meer en meer soos baba groei....ek voel myne gister en vandag nogals baie - en dis wanner baba n growth spurt het - so jyt niks absoluut niks om oor te stress behalwe watse goed jy met jou babakamer gan doen nie!!!!


Ansa - jy en jou vrinne het my lyk dit aangesteek - 2 van hulle op my ken....LOVELY!!!!

Hi 2km - welkom en hoop jy is gou gou tuis by ons lawwe klompie hier!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account