× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 2 months ago #95510 by ChaNa
Klippie - Die Clomid maak mens se siklus DEFINITIEF langer en dunner, so moenie bekommerd wees nie.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #95508 by ChaNa
Hey Almal

Bly om te sien dit gaan goed met almal.

Ansa - Baie geluk met daai goeie telling van jou.

Anje - Soooo bly dat jy op 9weke staan en dat alles goed gaan met baba.

Klippie - Ek is bly dat jy die nuwe gynie like, dis belangrik om gemaklik te voel by hulle.

G - Kan dink dit was 'n hectic naweek lol.

Hexy - Bly om te sien dit gaan goed met jou 2 tjies.

Waar is morgs? Wonder of sy al getoets het.

AFM: Dit gaan baie goed hier, net baie besig. Het die naweek huis skoongemaak en wasgoed gewas. Gister middag het kylie haar 1ste photo shoot gehad, Fotograaf het ons gevra om haar te gebruik. So syt in haar ballerina tutu fotos geneem, baie oulik.

Ankia - Jammer om te hoor William is siek hoop hy voel gou beter.

Marie - Kani wag vir saterdag se pienk of blou nie.

Jammer as ek iemand vergeet het.

Hoop almal het 'n lekker daggie verder

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #95507 by Beertjie
Ansa myne is dieselfde, ek het nie gister pyne gehad nie,vanoggend ook nie eintlik nie so ek worry ook.

My bloed telling op 3 weke was 579 is dit goed of sleg?

Ek hoor julle praat van hare kleur of nie, ek is oorspronklik blond, maar het my hare na rooibruin gekleur en nou groei dit uit!!! wat nou?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #95506 by marie r
Ansa, ek sien die 2de September gaan 'n besige dag wees. Want jy, ek en Anje gaan vir ons scan's. Jippeee.

Klippie, dit klink darem of jy darem 'n goeie ondervinding gehad het met jou nuwe gynie. Sterkte vir jou en 1 van die dae kry jy jou BFP.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #95503 by Lia
Hi G, ons is net so hartseer oor die rugby !!

Hi Klippers, dis wonderlike nuus. As ek mag vra hoekom is sy nie keen op die KI nie? Dis great in elk geval. Nee, ek weet nie of die Clomid jou siklus langer kan maak nie.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #95498 by Ansa_S
Nee ons staak nie!

Beertjie my pyne het ook nou verskuif na die linkerkant toe, ek raak bekommerd as daar nie pyne is nie, en as daar pyne is, is ek ook bekommerd!!!!!!!!!!!!!!!!

Myne is so teen die kant amper half in die lies!

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #95496 by klippie
Is ek die enigste non-fairy wat nog hier chat?

Anyway, ek moet al weer ry...soveel goed om te doen vandag!

Ankia, sterkte met klein W!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account