× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 2 months ago #94890 by Strik*kie
Hey Drieks, ja ek se ook mos so "Het jou gese!!" :lol:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #94888 by Ansa_S
Dankie Driekie!!!!!!!!!

Ek sal maar eerder gaviscon gebruik!

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #94887 by Strik*kie
Nou kan ons weer gesels. lol

Hallo ankia, marie en cornel.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #94882 by Driekie
Vir veiligheid net Gaviscon - en glo my jy gan dit nodig kry met die Progesteroon pilletjies!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #94880 by Driekie
Whooooooohoooooooooooo -

En nou vir my moment ANSA

I TOLD YOU SO!!!!!!!

Hene man ek is vrek vrek bly vir jou en jou man!!!!Daai sooibrand.....hehehehehe


Helloooooooo almal verder!!!!

Kan nou glad nie onthou wat ek gelees het nie - ons krag was gister in groot gemors, toe kon ek nie chat - but IM BAAAAACK!!!!

Ganit hier????
Met my en manlief en die kiddies gan dit baie goed..geen probs net weer sooibrand bleh..

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #94879 by Ansa_S
Dankie Strikkie ek voel of ek kan bars van opgewondenheid!

Ek moet se als voel anders die keer!


Help gou, kan ek rennies gebruik vir sooibrand of net gaviscon?

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #94876 by Goggatjies
ek het gedink dit was weer weg, maar ek sien ons nou weer terug

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account