× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 2 months ago #94926 by Goggatjies
Strik - jou coverline is baie hoog, so FF gaan eers seker maak jou temp bly dieselfde of styg noe

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #94925 by Lia
Dis nogal lekker as dinge so vinnig is.

Ek gaan gou bietjie werk klaar maak, sal probeer groet voor ek ry.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #94923 by Strik*kie
Skies hallo Anje, :lol: is lekker deurmekaar vanoggend. Sterkte vir die afspraak en laat weet ons wat gebeur hoor. :woohoo:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #94920 by Strik*kie
Anje, sien ok die site is nou vinniger lol

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #94919 by Lia
Toemaar Ansa, sal niks se op FB nie, weet hoe jy voel.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #94918 by Ansa_S
Anje ek moet se toe ek vanoggend daardie baie duidelike 2 strepies sien en die 2 strepies van die bloed toe verdwyn alle twyfel en bangheid!

Onthou ek kon nog nie met een van my vorige swangerskappe 'n positiewe hpt kry nie en die bloed se strepies was ongelooflik lig! Mens moes mooi kyk om dit te sien!

Maar nou is dit so duidelik soos daglig!

Anje is saam met jou opgewonde! Laat weet ons dadelik asb!

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #94916 by Lia
O, skies strik, julle chat nou weer vinniger as wat ek kans kry om te tik. Dis great !! Nou is dit weer net wag en sien. FXFXFXFXFXFXFXFXFXFXFXFX

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account