× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 2 months ago #94914 by Lia
Hi Strik en Drix !!

Strik, hoe voel jy? O al bevestig ?

Ansa, ek het ook in 4de week sooibrand gehad, darem net vir 'n week en toe is dit weer weg. Ek hoop joune gaan ook weer weg. As die duiwel op jou skouer flouster, gee hom 'n harde stamp van jou skouer af.

Nog so 2.5 ure, dan sien ons dok !!

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #94912 by Ansa_S
Mooi Strikkels, goeie huiswerk word altyd beloon!!!!!!!!

Ek moet se Dr Roodt is 'n yster! Ek gaan hom een vet soen gee as ek hom gaan sien!

Maar natuurlik is niks moontlik sonder die Hemelse Vader se goedkeuring nie! Bly Hy het Dr Roodt as sy instrument met my gebruik!

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #94910 by Goggatjies
Strik - FF friend gaan eers nog seker maak dat jou temp styg voor dit is solid lyn is

Kan jy gou die link vir my gee na jou chart toe, dan sal ek loer

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #94909 by Cornel
Sal niks se nie Ansa!

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #94907 by Strik*kie
Oki dokey. Sal niks se nie.

Ok ek sien vanoggend FF het O confirm maandag, so my huiswerk is klaar ;) Julle girls wat temp, hoekom gee dit soms dotted line en ander maande 'n solid rooi line????

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #94905 by Driekie
Netso Strikkels - ons deel nie verniet dinge met mekaar nie ne!! :laugh:

Daai goed wat Ans so opgenoem het - dit was so so uitgeknip die dinge wat ek beleef en gevoel het gedurende my 2ww!!

Dis soooooo awesome...almal anders hier gan wraggies voor jaar-end preggy wees!

Anywho - het julle op die nuus gesien van Fiona Coin wat oorlede is??

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account