× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 2 months ago #94849 by Ansa_S
Ja Cornel dis wat hul vir ons ook gese. Gese daar is nie rede vir my om nie swanger te raak nie!

Ek glo ook als gaan vir jou uitwerk in SA want dan gaan jy ook sommer rustiger wees!

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #94846 by Goggatjies
Vix - I read on FB that she says the server is down at work

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #94843 by Cornel
Ansa daarin glo ek ook nou!!!!!

Baie geluk met die huweliksherdenking en sommer met die groot persentjie ook!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!

Ek glo hier diep in my hart as ons net eers gevestig is in die SA sal ek sommer vinnig swanger raak en als sal 100% wees. Dr het vir my en Driek gese dat ons nou maar net 1 van daai ongelukkige paartjies is,maar ons moet nie moed opgee nie,want daars niks fout met ons nie..............

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #94842 by Vixie Pixie
Hi guys, sorry to butt in here but has anyone heard from SexyHexy since her appointment in Bloemfontein?

Baby Bear Creations
vickie@babybear.co.za www.babybear.co.za

File Attachment:


File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #94840 by Ansa_S
Ja Cornel ek verstaan, en glo my ek gaan nog my onseker dae kry, agv die ander miskrame! Maar ek weet dat God het 'n plan met ons almal en SY wil sal op die ou einde geskied!

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #94839 by Ansa_S
On is vandag 11 maande getroud!

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #94838 by Cornel
Baie bly jy verstaan Ansa.........:-(

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account